Village Ridge Stays

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.7
Twané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Baie gemaklik. Ons het baie gemaklik gebly by Village Ridge Boutique Hotel, ons was egter teleurgesteld om uit te vind dat ontbyt nie meer bedien word nie. Daarom die 3-ster op waarde vir geld. Alhoewel ons kamer baie netjies en skoon opgemaak is die volgende dag, was die komplimentêre koffie nie opgevul nie. Daarom die 3-ster op kliëntediens. Die hotel is baie netjies en skoon. Dit het 'n tydlose gevoel vol oudhede en kunswerke. Dit is baie goed geleë. Die personeel is verskriklik vriendelik, die area is stil, ons het baie tuis gevoel. Ons sal beslis weer daar inboek en aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willem L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Die verblyf was 5 ster, die plek is netjies, al twee restaurante was briljant. Die personeel was uitstaande, ek kon nie self my tas dra nie a.g.v. onlangse nekoperasie en die bestuurder het geoffer om dit te dra. Die kamer en badkamer spreek van gehalte. Die kos by die restaurante en diens daar was fantasties. Die ontbyt was lekker verby, ons het onsself trommeldik geëet. Ons slaap by baie hotelle en dit was een van die beste verblywe nog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2018

Baie aangenaam, sou lekkerder gewees het as ons van Indiese geregte gehou het. Verblyf baie aangenaam met aanvaarbare kamer en heerlike handdoeke. Nie mal oor Indiese geregte nie en moes te lank wag vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colette D
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2018

Dit was 'n baie gerieflike, luuks en maklike oornagbestemming. Ons moes naby twee sportfasiliteite in Pretoria wees - Muckleneuk was perfek! Aangesien ons nie vertroud is met die area nie, was dit besonder gerieflik om nie die aand nog na restaurante te gaan soek nie - die twee op die perseel is uitstekend. Die hotel bied oorgenoeg beweegruimte vir besige jong kinders.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madelene G
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2018

Teleurstellend. Geen warm water. Toe ek hul daarvan in kennis stel, het die dame my net bedank vir my klagte. Geen poging om enigiets daaraan te doen of jammer te sê nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Pragtige plek! Ons is mal oor Village Ridge Hotel en sal verseker weer daar bly - die eiendom is pragtig en die kamers gemaklik (die kussings bietjie pap, maar die letterlik my enigste kritiek). Beide die restaurante is oulik en die diens flink. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolaas Francois
Village Ridge Stays
Goeiedag Jana, Ons is verheug om te weet dat julle ons plek as mooi en ontspanne ervaar het. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Hesmarie V
1 nag
4.6
Sep 2016

Rustig, ontspanne en gerieflik. Ontvangs was vriendelik. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik ingerig. Heerlike nagrus gehad en smaaklike ontbyt. Dankie, sal weer gebruik maak van die verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolaas Francois
Village Ridge Stays
Goeiedag Hesmarie, Ons waardeer die mooi woorde en sien uit om julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicolaas
Francois ...

Eiendomme 3

Resensies 208

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 476
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 476
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 476
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Kleine Street, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMzJkNTY2LTBmOWUtNGVkNC1hYTNlLTM3NzY2MDliMTE1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 476 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 156 Kleine Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.776522169358 28.228230656414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang