LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Village Square 12 | LekkeSlaap
+13

Village Square 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Village Square 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Village Square 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Plettenbergbaai. Dié kompleks is naby strande, verskeie restaurante en winkelsentrums.

Dié woonstel het slaapplek vir 6, 'n lieflike strandmeer- en see-uitsig, en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 kamers het albei 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV en lei na 'n beskutte stoep.

Trekpleisters in die omgewing sluit Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande en boetiekwinkels in. Doendinge soos kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud en bootvaarte kan geniet word.

Slaapplek

’n Bespreking by Village Square 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat, Village Square 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Village Square 12, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANakvSBodRStSnzJhUD5Fl8imOo3XXtUPe0EogB6NFsvwVraFca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) Main Street 12 Village Square 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.052656667276 23.372758746033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!