Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vilamoura

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Vilamoura
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pauline S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S

Goed ingerig, gerieflik en netjies.

Baie netjiese, goed toegeruste huis. Ons was 8 volwassenes, 2 klein kindertjies en 3 honde en het baie gemaklik in die ruim leefvertrek gekuier. Verder was daar genoeg privaat slaapplek vir die paartjies en voldoende veilige parkeerplek binne en buite die kompleks vir 4 motors en 1 sleepwa. Ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vilamoura se terugvoer

Baie dankie, natuurlik kan ons nie wag om julle weer te sien nie.
Groete

Vilamoura
Susan F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Gesin met tieners

Pragtige plek, heerlik gebly!

Die huis is so mooi oorgedoen, alles is skoon en 'n plesier om te gebruik. Alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Ideale vakansiebestemming as jy op soek is na styl in 'n omgewing wat nog nie gekommersialiseer is nie, eenvoud en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vilamoura se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons beoog om net die beste diens te gee! Ek is bly julle het van Villamora gehou en hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete

Vilamoura
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenrylaan 48, Zinkwazi Terraces Eenheid 6, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c6f60ea557f8a4324dac99690d01fd5e6c86f1c5f0d26c9dc70c0e583e29dd8d63e884f8d75fe6bd83943f62124bc2750aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 48 Glen Drive Unit 6 Zinkwazi Terraces 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.2856381 31.4380263