LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ville a la Mer | LekkeSlaap
+39

Ville a la Mer

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 37, 1602 Perspectives, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 R1 240 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ville a la Mer is 'n luukse en stylvolle woonstel met 'n Franse styl en dit is in Kaapstad se middestad geleë.

Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 koningingrootte-slaapkamers met Egiptiese katoenlinne en digte gordyne om seker te maak dat ons gaste lekker kan uitrus. Die hoof- en tweede en suite-badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Verder bied dit ook volledige lugversorging vir warm somersdae.

Dit is net 'n klipgooi van verskeie restaurante en vermaakareas af, indien gaste die naglewe wil ervaar. Gaste kan natuurlik ook in die huis bly en die asemrowende uitsig oor die hawe en die stadsprofiel geniet terwyl jy 'n ete in die kombuis voorberei. Dié kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër.

Maak gebruik van die WiFi, Slim-TV, volledige DStv en Netflix wanneer jy tuisbly en geniet 'n glasie wyn terwyl jy die ononderbroke uitsigte geniet.

Jy kan ook skemerkelkies of 'n braai op die dak geniet terwyl jy panoramiese uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg bewonder. Daar is ook 'n swembad en gimnasium vir ons gaste.

Beskutte en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die swembad en gimnasium word tans opgegradeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Ville a la Mer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Ville a la Mer
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Roelandstraat 37, 1602 Perspectives, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ville a la Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 550
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
was R1 550
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 37, 1602 Perspectives, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjjYJHihb9szxvw0XjY6PrQnB6LGqfiUR2c0ozaKMhVpOJYDMe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 550, nou Vanaf R1 240  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 37 Roeland Street 1602 Perspectives 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.928656460004 18.420788825726
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!