Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville la'Rina

Ville la 'Rina
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word vir 2 volwassenes en 'n slaapbank vir 2 kinders jonger as 13 jaar. Daar is ook 'n enkelbed in die tweede vertrek. Die oopplan-badkamergedeelte het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is lugversorging en DStv wat radiokanale insluit. Die oopplan-eetarea en kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, breekware en eetgerei, etenstafel en 4 stoele. 'n Strykyster en haardroër word verskaf. Die groot vensters vir die mooi uitsig op Tafelberg en die see tot by Robbeneiland word bedek met digte gordyne. Parkeerplek agter 'n geslote hek is beskikbaar. Die verblyf het 'n sonkragstelsel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons beddegoed is van die beste gehalte en baie duur. Moet asb. nie in die bed eet of met nat, gekleurde hare gaan slaap nie. Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan die beddegoed.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit (naweke en openbare vakansiedae uitgesluit). Skoon linne word elke 4 dae voorsien, en weekliks vir langer verblyftydperke.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Keurboomsingel 122, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MjE3ODhiLWFkMzItNDg4NS1hNmRjLWZjMmQ4ZWI4NjJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 122 Keurboom Crescent Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -33.872009 18.584331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem