Ville Le Chic - La Petit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ville Le Chic - La Petit is 'n selfsorg-eenheid in La Petit Village, 'n luukse en veilige woonkompleks in Franschoek. La Petit Village is in die hartjie van die wynlande, naby die wyntrem, restaurante, koffiewinkels, winkeltjies en galerye.

Dié ruim eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 'n ooplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met SMEG-kombuistoerusting. Die sitkamer het lugversorging en 'n platskerm-TV. Die eenheid beskik oor 'n binnebraai en 'n eetkamertafel met stoele. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Ville Le Chic - La Petit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ville Le Chic - La Petit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]