Villelodge Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Magriet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf.
Chadley M - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome stay, wish I could've stayed longer.
Kayla N - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Karien R - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie behulpsaam.
Adele G - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese plek. Ons is baie vriendelik ontvang.
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid en 'n netjiese, skoon blyplek.
Heila V - Aug 2023
Algehele gradering
Sien sterre, uitstekend.
Anita V - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike oornagplek.
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal dit aanbeveel.
Johan A - Mei 2023
Algehele gradering
Benodig niks meer nie.
Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjiese, goedkoop verblyf.
Villelodge Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is altyd opgewonde as iemand die moeite waardeer wat Imelda insit om gaste te verwelkom. Sal dit so aan haar deurgee.
Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon verblyf.
Helene K - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies!
Corne S - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Esja O - Apr 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplek!
Roelf D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkomodasie, perfek vir 'n oorstop in Luderitz.
Eretzima M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon. Goeie gasvryheid.
Hanna W - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het slegs 'n naweek daar oorgebly, maar was baie beïndruk met die plekkie.
Tessa O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, mooi kamers.
De Villiers B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie behulpsaam, vriendelik en plek baie netjies.
Villelodge Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering De Villiers. Dit was ons plesier om sulke oulike gaste soos julle te akkommodeer. Ons is bly om te kon help met die baadjies. Gelukkig het Wilma en Chris, ons ander amazing gaste, onmiddelik ingestem om te help. Hierdie industrie is heerlik oor mense soos julle!
Esja O - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Anna-rita K - Jan 2020
Algehele gradering
Warm, vriendelike diens.
Lees meerAlma D - Des 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Definitief aanbeveelbaar.
Francois N - Des 2019
Algehele gradering
Great service.
Freek G - Des 2019
Algehele gradering
Net oorgeslaap, maar dit was 'n rustige omgewing.
Hannes P - Des 2019
Algehele gradering
Uit 'n ander wêreld.
Frikkie S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Fanie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n oase as jy uit die duine kom en jy word so hartlik ontvang, voel of jy die personeel al jare ken.
Chaneen V - Des 2018
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Lees meerVillelodge Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terug voering Chondre! Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het!
Helen S - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Villelodge Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terug voering Helen.
Ons is bly julle het lekker by ons gebly.
Lettie T - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Villelodge Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terug voering Lettie. Ek sien nou eers jou boodskappie. Ons is bly julle het dit by ons geniet. Hoop om julle weer eendag te akkommodeer!
Jolanda H - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Villelodge Accommodation se terugvoer
Liewe Jolanda
Baie dankie vir die mooi terug voering. Ons is bly julle het dit by ons geniet! Ek is jammer ek kom nou eers terug na jou, maar sien dit nou eers.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werftstraat 111, Burenkamp, Lüderitz, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom