Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Villiera Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Melody J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody J
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf!

Villiera Gastehuis het ons verwagtinge oortref! Dit is 'n besonderse plekkie! Die mooiste tuine, smaakvolle en duursame meubels en dekor. Hulle was ook baie gaaf om spesiaal vir ons 7-jarige 'n bedjie in die kamer te plaas. Ons is spyt dat ons nie langer daar kon bly nie, regtig die moeite werd, en verbasend hoe baie aktiwiteite daar in die omgewing is. Douglas is 'n pragtige skoon dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really an amazing place to visit! Pretty!

Absolutely beautiful place. Amazing trees, grass, cute coffee shop. The room was so beautiful! However, our room wasn't as clean as expected. The bed coverings had spots on them, and the chairs in the room weren't clean. The rest of the stay was amazing! Spacious room, bathroom was great, kitchen well-equipped (could use some work on the cutlery). Furthermore, we were very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villiera Guesthouse se terugvoer

Goeie dag
Dankie vir julle resensie en julle kuier! Ons is jammer oor die beddegoed, indien julle sou kom versoek om dit te verander, sou ons dit met liefde doen. Ons sal kyk na die banke en seker maak die eetgerei is voltallig.
Baie dankie, sien julle hopelik gou weer

Villiera Guesthouse
Lizl P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Heerlik verblyf, gastehuis is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese.

Was 'n fantasiese plek om by oor te slaap. Veral as jy met 'n motorfiets daar opdaag. Kamer is groot. Mense is besonders vriendelik. Definitief die plek om by oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Heerlik en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Enkelreisiger

Fantastiese fasiliteite, en baie vriendelike bestuur.

Wonderlike verblyf. Baie skoon, netjies en vriendelik. Sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie O
Besigheidsreis

Uiters gerieflike verblyf.

Die kamer was, soos altyd uiters gerieflik, skoon en netjies. Ons bly altyd heerlik by Villiera Gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nimo D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nimo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek met heerlike koelte onder die bome.

Die plek is baie skoon en netjies. Dit is egter baie gewild - daar was 'n konferensie met 'n groot groep lawaaierige mense tydens ons verblyf. Die volgende dag was daar 'n kunsmark. Kies dus jou tyd wyslik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verrassing! Die gastehuis en die omgewing is so mooi!

Die vele stoepe waar mens die pragtige tuine en bome kon geniet was so 'n plesier! Die dekor in al die eenhede is baie mooi, die kos was regtig lekker en die diens en vriendelikheid van die personeel was uitstekend. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cara O
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Ons het in die selfsorgeenheid gebly met ons kinders! Mooiste stoep en lekker verblyf! Wasgoeddiens is puik! Daar is net nie goeie wifi nie, maar verder het ons heerlik geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E
Besigheidsreis

Baie goeie en netjiese verblyf. Ontvangs baie vriendelik en bystand met klein versoeke was geen probleem.

Baie netjiese en mooi goed versorgde perseel. 'n Braaier was vinnig voorsien al het ons het eers donker opgedaag. Was 'n plesier om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duncan N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan N
Enkelreisiger

An oasis in to which one may retreat to in the harsh Northern Cape.

It's always a delightful experience to stay over at Villiera Guesthouse. Guests are well-received, the gardens are stunning and the rooms are well-appointed and clean. What more can one say?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilsa C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Gastehuis.

Ons sal defintief weer gebruik maak van Villiera Gastehuis as ons die area besoek. Kamer, badkamer, kombuis wasgerieflik en netjies. Baie veilige en rustige atmosfeer. Kamer was absoluut baie mooi. Lugversorger was definitief 'n "blessing" in die hitte. Atmosfeer van "tranquility". Amazing, heerlik geslaap. Vroegoggend koffie sit en drink op die stoep - in heerlike stilte, koelte en bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie H
Saam met vriende

Aangenaam.

Mooi plek en verfrissend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Gesin met klein kinders

Very good experience!

We went for a funeral but we had a good experience with timing and all the help we received from the staff!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tinus R

Het laataand eers geariveer, maar die telefoniese ontvsngs het ons baie gehelp. Die kamers was netjies en alle geriewe was beskikbaar.

Die dame aan diens het ons telefonies gehelp om in te kom en die sleutels was in ons kamers. Ons is ook gehelp met moontlike eetplekke in die dorp. Hoewel die kamers skoon en netjies was, is dit nie heeltemal 4 ster standaard nie en die prys per nag werd nie. Ek sal eerder volgende keer by goedkoper plekke oornag. Alles soos in die foto's is daar maar beslis meer verouderd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villiera Guesthouse se terugvoer

Goeiedag
Ek is bly julle het lekker by ons oornag.
Ons is jammer as julle voel dis nie op standaard nie, ons voldoen egter aan die 4-ster gradering standaarde.
Ons is wel in die proses om ons kamers op te knap en te vernuwe. Covid het dit bietjie vir ons moeilik maak, ons probeer wel alles netjies skoon en lekker maak vir al ons gaste.
Hopelik sien ons julle gou weer.

Villiera Guesthouse
Susan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Enkelreisiger

Rustig plaasatmosfeer.

Baie mooi plek. Voel amper of jy op 'n plaas is met die neutbome en die stilte.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Justine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed here as we were retracing steps from when I had stayed here often from 2013-2017. Not as good as it used to be - 2 x new owners in the meantime, has lost it's personal touch. Loadshedding meant that cell network was not available, thus calling to say we were at the gate was problematic and we waited for someone to exit and drove in. Felt uncomfortable to do (security). Friendly reception but tricky terrain as they have been building and lighting to our parking area was not good.

Got the self catering unit, which we had not asked for which, overall, was not a problem, except the utensils provided seemed haphazard and definitely not adequate for a family who would potentially stay in the unit: one fork, 2 knives, 4 spoons, a teaspoon, a mix of plates and cups. Coffee selection was awful: Ricoffee only - it felt as though it had not been stocked and checked. 2 Stale rusks in the tin. Needs a lot more attention to detail. Breakfast was very fairly priced but moderately good - did not get order as asked, took quite a while to get the food so I did not sweat it. I realise that Covid probably has not helped. Things obviously still need to settle with the new owners. Bath tap fitting is positively dangerous as it was fitted upside down! Health and safety needs attention. Were not able to connect to the Wi-Fi - thus if travelling for work this is not a good option. Would not recommend for now, even though the cleanliness and the bed were very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike verblyf.

Absolute waarde vir geld en probeer gerus die ontbyt. Heerlike nagrus gehad en sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja V
Enkelreisiger

Very disappointed. Not what I expected.

I chose Villiera Guesthouse because of all the positive things I saw on Facebook and on their e-mails to me. I saw that it was rated a 4 star guesthouse, so I had certain expectations, but I was satisfied, because what was offered on the e-mails and facebook matched a 4 star. I went with my sister's son. When we arrived there and the receptionist opened the kitchen cupboard, two cockroaches scattered away. The cupboard had a mouldy, mildewy smell. I bought cockroach repellant and discovered a few more. The saucepan had no lid. The layer of ice in the freeze compartment of the fridge was so thick, that we could hardly get the ice tray out. The fridge wasn't cold (because it was obviously not cleaned and defrosted for a long time), so I had to switch it to the top level (5) to keep our perishables cold. Only the next day I could turn it back to 3 again. The TV did not work. The receptionist brought another decoder, but it did not help. She promised to call DStv the next day. She did so and they came. The TV worked afterwards, but still, at times, gave problems by only showing "loading, loading." They said that the DStv was the full package, but some of the KykNet channels were not there. The Wi-Fi went on and off, on and off. I was looking (very much) forward to relaxing in the spa and having hot stone therapy, etc. We also prepared ourselves for using the bar, especially at 00:00 on New Year, to drink a special toast with the other guests! (But also during our stay) Neither the spa or bar was operating. I was very disappointed and asked them how they could entice people to their guesthouse under false pretences, expecting us to still pay the full amount and not having the services that were advertised, especially during the holidays and the festive season? The receptionist was very friendly and understood my concern, so she offered us a breakfast on the house. We appreciated that and I realize that she walked the extra mile for us. She was very accommodating throughout our stay. The breakfast, however, was also not worth the R90 that it would normally have cost us. We looked forward to swimming, since I do not have my own swimming pool at home and I prayed for good weather to allow swimming. What a disgrace! Well, I saw some people in the pool. Apparently opinions definitely differ, but normally, I guess, one would expect a clear, blue swimming pool that makes you feel that you could just get in as soon as possible and enjoy the crispy, cool, lovely water. Geez, what I saw scared me. I wondered what could be below there and maybe catch me by the feet! For the first two days one could not even see the bottom, the water was too filthy. From the 3rd day on the water was clean, but then I saw that the pool was painted black and the paint was chipping off severely. It did not look very appealing. It created the impression of a dam in which one could just add a few Khoi fish. I know that Douglas is a small town and it's known for its peace and quiet, but we really expected something special for New Year. I can just imagine how much money they could have made and how much publicity they would have gained by distributing flyers in advance, saying that they would be presenting a New Year's dance, the fires would be burning, the bar would be open, braai packs would be for sake, etc. I assume this maybe has nothing to do with the guesthouse itself, but I just wanted to share the thought. In general I just want to say that I do not only want to complain. I must compliment the guesthouse on their lovely, luscious, peaceful gardens and the way in which they maintain it. It's a pleasure to walk around there and in the evening it looks like a fairy forest with all the dim, romantic lights. The receptionist tried her best to help us and I told her that I knew that she is merely another employee there and she cannot take the blame for our concerns. Sorry that I had to write such a long review, but maybe it's time that you do a re-grading and pitch up unannounced. I did not want to be so negative, but I felt that I had to mention these things.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Netjies, goeie waarde vir geld.

My vrou sê sy "love dit".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek sal beslis weer kom.

Het ongelukkig net geslaap en kon nie langer vertoef nie, maar pragtige plek en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en rustig.

Villiera se mense is baie vriendelik en die etes heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johané V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, mooi en gerieflik.

Dankie vir 'n ontspanne naweek waar ons soos eregaste gevoel het! 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ruim, skoon. Baie luuks en netjies. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia D
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Netjiese geriewe en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Die 3 nagte wat ons hier gebly het was heerlik, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte bederf in elke luukse kamer met 'n pragtige stoep om die natuur in te drink

Ek beveel dit defnitief aan. Dit is asemrowend mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pinky I - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinky I
Saam met vriende

We enjoyed ourselves.

The venue is very beautiful, relaxing and inviting. The landscaping is breathtaking but the pool was dirty. We received a warm welcome, the rooms were clean and organised properly. The staff was warm and respectful but the breakfast service was a total mess and disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was onvergeetlik en ons het dit so geniet.

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie G
Saam met vriende

Heerlik, veilig en op pad na Vanwyksvlei.

Heerlik, veilig en op pad na Vanwyksvlei. Skoon linne. Sagte kussings. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renene L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Dit was heerlik om daar te bly. Kamer was skoon, groot en baie mooi. Net een versoek. Dit sal lekker wees as hulle hul spyskaart vir gaste kan aanpas. Soms wil ‘n mens net rustig wees en van kamerdiens gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met vriende

Pragtig.

Baie gelukkig met Villiera.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francina S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francina S
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Pragtige plek met die mooiste dekor en tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wg O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Goeie ervaring.

Beveel aan vir alle reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Enkelreisiger

Indrukwekkend vir Douglas!

Baie goeie standaard. Goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanno V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, goed toegerus, rustig.

Heeltemal die moeite werd om hier te kom oornag. 'n Wonderlike lekker ontbyt. Moet nie google maps vertrou indien jy die samevloei van die Oranje- en Vaalriviere wil gaan sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelmina B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelmina B

Luukse verblyf in 'n pragtige omgewing.

Pragtige kamers met gemaklike beddens en alle nodige geriewe in 'n mooi kompleks geleë in 'n rustige omgewing met 'n mooi tuin. Geskik vir van alleen reisigers tot familie groepe. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul En Hannelie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul En Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut briljant.

Baie netjiese stylvolle gastehuis met gawe diens en fasiliteite. Kamers is ruim en smaakvol ingerig. Ons sal vir seker nog weer en weer hier wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villiera Guesthouse se terugvoer

Beste Paul,

Dankie vir julle kuiertjie by ons, dit was lekker om julle te onthaal.

Hopelik sien ons gou weer!

Villiera Guesthouse
Simoné S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simoné S
Enkelreisiger

Rustig, ontspannend .

Villiera gastehuis, is 'n baie mooi en netjiese gastehuis, goed toegerus en veilig. Baie rustig vir enige ouderdom en ruimte vir kinders. Die gastehuis is goed geleë en op die regte plek vir reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villiera Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Simone, Ons is bly jy het dit hier by ons geniet, jy is enige tyd weer welkom!

Vriendelike Groete

Villiera Guesthouse
Chantal H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Besigheidsreis

Baie oulike plekkie in die middel van nerens.

Ek was baie beïndruk met die plekkie, bekostigbaar, en baie mooi. Diens was puik en kamer was skoon en netjies. Ek sal vir seker weer daar aanklop, werk en persoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villiera Guesthouse se terugvoer

Beste Chantal,

Ons is baie bly jy het dit geniet by ons. Sien jou hopelik gou weer!

Groete,
Villiera Guesthouse

Villiera Guesthouse
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowkerstraat, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MTg3MjQ2LWZkMGQtNGI3ZC05OTYzLTZlYjIxYjcwYWI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Bowker Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.052371320966 23.767609298229