Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vindoux Guest Farm & Spa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Driaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 89 resensies vir Vindoux Guest Farm & Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ronelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke verblyf.

N Hartlike ontvangs, baie stil en rustige omgewing. Die springbokke was iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchant K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, relaxing, pragtige uitsigte.

Was fantasties. Heerlik en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanje L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanje L
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier!

Ons het só lekker in die selfsorg-boomhuis gebly en die swembad en braai-area buite het beslis daartoe bygedra. Die huis is lekker ruim en het stapeldeure en vensters wat oopskuif en 'n pragtige uitsig op die berg bied. Ons het ook die fietse op die perseel gehuur en lekker die omgewing verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning op sy beste!

Diens is fantasties en die mense is besonders vriendelik! Ons sal keer op keer weer terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

By ontvangs en gedeelte agter ontvangs en die boomhuise is baie mooi.

Dit was goed, maar die huis kort verbeteringe. Die stort dam is op. Haal die bad uit en vervang dit met 'n stort. Die huis langs Tassies se erf lyk sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne D
Gesin met tieners

Great, will definitely stay there again.

Centrally located to explore the region. The air conditioning is great in the summer heat too, as is the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Ongelukkig is die WiFi basies ontoeganklik, maar die kamer was netjies en die etes baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag weer.

Verblyf was baie gerieflik en sal altyd 'n gunsteling wees vir die klein tydjie wat ons deurgebring het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil. Rejuvenating. Stunning.

The view from our treehouse at Vindoux Guest Farm & Spa was absolutely exquisite. The aircon helped a lot in the heat. We enjoyed the clean pool and braai spot, oh and the bath with the jets was magical! The breakfast was delicious and perfectly cooked. Last but not least, the springboks and zebra were the highlight of our stay, and that you had board games we could play. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek waar mens jou batterye kan laai.

Wat 'n pragtige plek, waar mens maar net jou skoene kan uitskop en ontspan. Ons was daar met Nuwejaarsnaweek en dit was ongelooflik warm. Was nie juis lus vir baie aktiwiteite nie. Kon heerlik in die massiewe swembad afkoel. Die kamer met sy uitsig oor die berge en springbokkies wat onder die boomhuis loop, maar mens voel jy is deel van die natuur. Ontbyt is heerlik en die hoeveelheid baie rojaal. Ons was ook by die spa en dit was net so 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie G
Saam met vriende

Rus vir die siel.

Is een van ons gunsteling plekkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C

Heerlike kuier.

Baie lekker gebly, huisie het alles gehad wat nodig was. Personeel was ook uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arina B
Gesin met tieners

Heerlik uitgespan met die uitsig!

Lekker gebly. Weet net as jy hou van braai, dat jy alles moet op en af dra van buite . Omdat dit 'n boomhuis is, het die spreeus ook nesgemaak in die dak - tiener moes eerder in die sitkamer slaap vir die geraas, maar het dit wel geniet om op die sleeper couch te slaap! En as die wind waai of loadshedding, dan is die WiFi natuurlik nie so goed op die plaas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berno S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik geniet!

Ons het vreeslik lekker gebly, die plek is rustig en stil en maak dit die beste wegbreek plekkie. Klonte dingetjies om rondom die plek te doen. Die personeel is vriendlik en gaan die ekstra myl om vir seker te maak dat mens elke oomblik kan geniet vir die tyd wat jy daar is. Dis baie privaat wat dit baie lekker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het die ondervinding terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hebeth J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hebeth J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Vriendelike diens! Die huis het 'n mooi uitsig gehad! Die spa was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Thank you for your review. We are very pleased that you enjoyed your stay and hope to see you again. Kind Regards. The Vindoux Team

Vindoux Guest Farm & Spa
Martin H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing venue with outstanding hospitality.

We spent two nights in a treehouse. We had four meals delivered to our room, and each one was fantastic. Portions were overly generous and of exceptional quality. We also made use of the spa and were spoiled by the staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanè J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay, definitely want to book again soon.

Received good service, and enjoyed the private balcony and other facilities. Went for the gin tasting and a massage and very much enjoyed it, would recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Thank you for your review. We are very pleased that you enjoyed your stay and hope to see you again.
Kind Regards. The Vindoux Team

Vindoux Guest Farm & Spa
Brendan W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Pleasant. Peaceful. Enjoyable.

Brilliant. Warm welcome by staff. Quiet and peaceful environment. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitz L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitz L
Saam met vriende

Baie gesellige kuier. Ontspannend, net wat ons nodig gehad het.

Kothuise is baie goed ingerig. Personeel baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Good day Mitz, thank you for your review. Vindoux Reception

Vindoux Guest Farm & Spa
Shani P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani P
Saam met vriende

Amazing.

Great service. Everything you need inside the cottage. Perfect getaway home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Good day, thank you for your review. Vindoux Reception.

Vindoux Guest Farm & Spa
Elaine K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine K
Enkelreisiger

Kos vir die siel.

Pragtige boomhuis, besonderse Spa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Good day Elaine, thank you for your review. Vindoux Reception

Vindoux Guest Farm & Spa
Yolanda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang en die verbly en ontbyte was heerlik.

Sal weer kom kuier. Ons was vriendelik ontvang en die verblyf en ontbyte was heerlik. Ideale plek vir ontspanning. Die zebra en springbokke was 'n bonus. Dankie dat ons, ons hond kon saam bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende atmosfeer.

Rustig, in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Good day Maretha, thank you for your review. Vindoux Reception.

Vindoux Guest Farm & Spa
Michelle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend heerlik.

Dit was 'n heerlike eerste ervaring by Vindoux, wens ons kon langer bly, baie privaat, ontspannend. Baie netjiese huis waarin ons gebly het, sou dit vir enigeen aanbeveel en sal definitief weer wil gaan en langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel, goeie omgewing en baie aktiwiteite om te doen.

Baie mooi en lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely rustic cottage with basic budget necessities.

Suitable for families with children. No TV supplied but Wifi available. Lovely restful holiday. Needs handles on walls for shower and bath as they are raised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan P
Gesin met klein kinders

Great place with very good views and lots of activities on site. Excellent for young children.

Very friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

Dit het 100% aan ons behoefte voldoen!

Die diens was effektief, vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Enkelreisiger

Vars lug, skoon water en mooi berge.

My verblyf was net vir twee dae, 'n veilige klein huisie met puik diens. Ek het my misgis met my lang pad en het die in klok tyd verkeerd gehad vir die naweek, maar die dame sou reelings maak vir my latere inklok, maar ek was darem net 10 min oor tyd en sy het spesiaal vir my gewag. Baie mooi geleë net buite Tulbagh, so ek kon maklik die area verken - selfs tot by die Paarl en terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxing stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryldine P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved my stay at Vindoux, place was very clean, fresh towels in bathrooms. I loved the peacefulness with only the sound of nature. Would love to go back for a longer stay.

Absolutely beautiful cottage, each to their own. Always kept me updated with any news via WhatsApp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Enkelreisiger

Absolutely loved every minute!

Absolutely stunning views, great hospitality and such a great stay. Gorgeous private cottage, dog friendly and perfect location! Vineyards to wander through. an awesome spa and beautiful farm to unwind on! Cannot wait to visit again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
W H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om daar te oornag, op die dag was net baie warm en 'n lugversorger sou meer van pas gewees het.

Ons kuier daar was vir 'n troue in area en het min tyd in eenheid gespandeer juis omdat ander fasiliteite, waar ons gekuier het, lugversorgers gehad en dit meer aanvaarbaar was. So, eintlik baie min tyd daar spandeer om regtig verblyf terugvoer te kan gee. Die twee bedlampies het albei los konneksies en was 'n probleem om weer aan te kry nadat lampie geskuif het. Baie dankie. NS: Die motorstaanplek onder bougainvillea-rankplant was nie gebruik nie omdat die spasie knap was en plant 'n snoei nodig gehad het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaynor G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor G

Exceptional, Amazing.

Definitely value for money if you want to spend some quality time with family and friends. Beautiful and neat unit, very peaceful and quiet environment. Will definitely revisit and recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was regtig n wonderlike en rustige naweek. Die spa-massering was baie lekker het lekker ontspan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Hope to see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dian N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian N
Saam met vriende

Perfek geleë vir 'n naweek weg.

Die gastehuis is perfek geleë vir nabye wynplase en ander bestemmings. Die akkommodasie was meer as genoeg. Verbetering kan wees op die WiFi aangesien die selfoonsein in die area heelwat traag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

Dear Guest,

We are pleased that you enjoyed your stay with us.
Unfortunately, the Wi-Fi in the area is not fibre therefore not as efficient as
in the city, for example.
We hope this did not spoil your stay.

Kind Regards,

The Vindoux Team

Vindoux Guest Farm & Spa
Jolene K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was the best weekend away I ever had and I will most definitely go again.

The snow, the fireplace the whole set-up were beautiful and just left me breathless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmare V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare V
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring.

Hierdie is ’n wegbreek duisend So mooi en rustig. Baie behulpsame personeel. ’n Spesiale plek wat mens nie maklik sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely couples romantic getaway.

We had an enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse I - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik lekker en rustig!

Vindoux het ons baie welkom laat voel en almal was baie gaaf. Al probleem was die onbetroubare WiFi. Maar verder was alles wonderlik en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verjaarsdag naweekwegbreek.

Absoluut fantasties! Netjies, uitstekende diens! Almal baie vriendelik en professioneel. Elke klein details was so waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rae V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rae V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid netjies en redelik toegerus.

Ligging egter teen besige hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very relaxing time in a lovely, quiet spot.

Perfect setting and location with beautiful landscapes surrounding. Excellent customer service. A definite for a short or long break. Thank you, we will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in 'n feestelike stemming. Het ons 50ste huweliksherdenking gevier.

Ons is verras met vonkelwyn en roosblare op die bed. Ons het alles geniet ─ veral die spa was 'n hoogtepunt. Die dames daar verdien elk 'n medalje. Ons was 'n bietjie teleurgesteld dat ons min voëls gesien het. Ons is voëlkykers, en as daar geadverteer word birdwatching, verwag mens dalk te veel. Daar is baie voëls, maar nie 'n uitkykpunt nie. Verder was die diens en vriendelikheid van almal heerlik - die swembad salig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melisha D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike wegbreek.

Baie aangename plek, die kothuise is toegerus met alles wat jy mag nodig he vir jou wegbreek. Dis stil, veilig en die diens is absoluut besonders vanaf die ontvangs tot en met die deli, waar jy alles kan koop as jy iets benodig. Ons sal beslis volgende keer die hele gesin na Vindoux neem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len H

A great stay at a great venue.

We will definitely return to experience it during summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leacile D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leacile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plekkie, fantastiese wegbreek. Alles was perfek. Ons sal graag weer wil gaan. Ons het besluit dit sal ons gereelde wegbreekplekkie wees. Baie tevrede.

Baie privaat en ons het geen probleme gehad met enigiets nie. Warm water en verwarmers, sowel as 'n kaggeltjie. En ook nie te ver om te ry na Tulbagh nie. Alles was perfek. Ons sal beslis weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanray C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanray C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek in die natuur.

Ons was tevrede met diens en die spa-fasiliteite. Het dit terdeë geniet. Sal dit beslis weer besoek. Dankie vir julle diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die setting is perfek, die mense vriendelik en behulpsaam.

Daar is spesiaal voorsiening gemaak vir ons om vroeër in te boek sodat ons betyds vir ons tasting by Krone kon wees. Soveel moeite is gedoen en almal so vriendelik. Ek beveel Vindoux aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay with friendly staff and a beautiful location.

A great place to stay. Really nicely set out with your own little cottage. The right amenities and the pool and viewing deck are perfect for a nice summers day. My only suggestion is to replace the shower heads as they don’t do a great job. But otherwise it was exactly what we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ledene H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ledene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig!

Ons het net een nag hier oorgebly vir 'n nabygeleë troue, maar het klaar besluit om 'n langnaweek volgende jaar hier te kom inboek. Die ligging is prentjiemooi en so rustig en die diens was uitstekend. Die selfsorg-eenheid is baie goed ingerig. Ons kan nie wag om van die spa en swembad ook volgende keer gebruik te maak nie. Ons raai enige iemand aan om hier te kom inboek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met vriende

Rustig.

Het die rustigheid geniet, spa se diens is fantasties! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek met baie vriendelike mense!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly-ann C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige naweek, presies wat ons gesoek het.

Dit is 'n oulike plekkie en het elke oomblik van ons kuier by Vindoux geniet. Almal was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vindoux.

Tulbagh is 'n baie mooi dorpie en Vindoux was ook 'n oulike plekkie. Jy word verwelkom deur honde en katte en 'n rustige uiteensetting op die plaas. Ons het in Chardonnay Cottage gebly met die Spa Bad (let wel, dis net 'n hoekbad met jets, nie 'n Jacuzzi nie). Ons het die bly geniet, maar sal volgende keer net eie kussings saamvat, die beddens is nie die gemaklikste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value.

Good value for money and a great location. Really quiet and beautiful. The unit had everything you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde.

Goeie waarde vir geld en 'n goeie plek. Regtig stil en mooi. Die eenheid het alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, skoon en mooi!

Soveel detail, gasvryheid, skoon, mooi, veilig, vriendelik en kids friendly! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on earth.

Sal enige tyd weer teruggaan. Personeel baie vriendelik. Baie lekker gebly vir ons huweliksherdenking. Kos was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, privaat en ontspannend!

Dit was 'n ongelooflike wegbreeknaweek. Ons is mal oor die boomhuise en rustige gevoel op die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, awesome views, crisp fresh mountain air.

The luxury tree house was perfectly located overlooking the wildlife and mountains. Crisp, fresh mountain breezes kept the heat at bay, friendly staff provided tasty breakfasts and delicious meals. It was peaceful and quiet, in the evenings you close your eyes and all you hear are the crickets and frogs, and now and again the sorting of the lone zebra. A long weekend of just relaxing and walking through the orchards and organic veggie gardens, the perfect place to unwind and just do nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nele C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele C
Besigheidsreis

Waarde vir geld in 'n rustige, pragtige omgewing net 'n hanetree buite Tulbagh.

Ons is hartelik ontvang en het baie welkom gevoel. Selfs ons versoek om eerder na 'n ander eenheid oor te skuif was sonder enige teenstand hanteer. Die verblyf was rustig, privaat en het aan ons behoeftes voldoen. Vindoux is net buite Tulbagh geleë op 'n pragtige wynlandgoed. Ons kan Vindoux met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation, clean, great service!

Our whole stay was perfect! The accommodation, the service, just perfect! We will definitely stay there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte verblyf, skoon, goeie diens!

Ons hele verblyf was perfek! Die akkommodasie, die diens, net perfek! Ons sal beslis weer daar bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid is fantasties.

Plaasatmosfeer is asemrowend. Gasvryheid was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita M

Heerlik ontspan en mooi omgewing.

Waarde vir geld, rustige mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thereza D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thereza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het heerlik ontspan in die pragtige omgewing. Die spa-behandeling was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met vriende

Aangenaam, maar teleurgesteld.

It was our third time at Vindaux, and this time we brought friends along. Murphy's law - It was quite embarrassing, as we were so excited to brag about Vindaux, as we always enjoy our stay there. Unfortunately, the cleanliness of the kettle was not up to par and the shower head appeared to be clogged, and barely any water came out. The shower was in the room our friends occupied. We will definitief return to Vindaux, but wish for a better experience next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vindoux Guest Farm & Spa se terugvoer

We are so sorry that you had a bad experience, especially as you are a valued returning guest.

I would be so grateful if you could send me a quick email so that we can do any necessary repairs to the shower and check all the kettles.

Please be assured that will put this matter right immediately.

Kind Regards,
Irene Ashurst
Owner

Vindoux Guest Farm & Spa
Suzanne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met vriende

Baie gerieflik met 'n goeie atmosfeer.

Ek sal definitief weer by Vindoux gaan bly. Die atmosfeer is so rustig en dit is net n oulike blyplek. Sal volgende keer langer wil bly en die spa wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike verblyf in mooi omgewing.

Goeie verblyf in Tulbagh-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect! Would highly recommend a visit to Vindoux.

What a lovely stay! We rented a Tree house (number 2 specifically) and loved it. The room is unique, the bath amazing and the view of the farm amazing. The food is delivered to the room, which is ideal as the balcony is cosy and has a great view. I would recommend the picnic as you have an opportunity to walk around on the farm and explore. The spa has a great indoor Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Al-mare K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Al-mare K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik snoesig voor kaggel.

Die huisie baie geniet, sal graag langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning op sy beste.

Vanaf intrapslag was ons aangenaam verbaas met die diens, boomhuis en kos. Dit was 'n naweek wat ons altyd sal onthou en sal definitief terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzane B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plekkie en baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, oulike mense en baie goeie diens gekry. Ontbyt was puik gewees. Sal definitief weer soontoe gaan en kan dit definitief aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy And John B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy And John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Complete chill.

What a wonderful venue and place to have complete downtime! We were so chilled, we actually had to check for a heartbeat. Staff were friendly and room service was a pleasure. No TV in the room ensured that we actually spent time together as a couple. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing, pragtige kothuis tussen wingerd. Baie netjies.

Pratige romantiese kothuise met alles wat jy benodig. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi omgewing, skoon en vriendelik.

Vriendelike diens, skoon huisies en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend en dit geniet en ons het die privaatheid geniet.

Sal dit aanbeveel vir reisigers wat wil ontspan en omgewing wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anja W
Saam met vriende

100% ontspanning.

Die spa behandelings was wonderlik. Ons het dit baie geniet. Baie dankie aan die spa se personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guenter R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guenter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Couldn't be better.

We stayed in the Pinotage cottage - it was clean and well equipped. Staff was very friendly, the meals were excellent, even the firewood for the braai was ready, when we arrived.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was slegs een aand daar - kan nie veel daaroor uitbrei nie.

Dit was baie warm en die selfsorgeenhede het geen lugverkoeling nie. Hulle kan daarin belê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adrian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuierplek, goed toegerus en hulle sal my weer sien.

Dit was baie lekker daar, baie nice toegerus, hulle spa treatment was een om te moet hê, ek het 'n hot stone full body message gedoen, was so lekker en wou hê dit moes nie ophou nie. Voel dus bietjie pricey maar die kuier daar maak dit beter en ek love die feit dat daar so baie toerusting is wat jy kan gebruik maak, van hairdryers stykysters en nog meer. Ek sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great peaceful stay and enjoyed it very much specially the spa treatment for couples.

We had a great stay at the farm and enjoyed learning more about the area by visiting the local museum. We also had a very good treatment at the spa with the friendly staff. Thanks very much for all your kindness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mubasshier M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mubasshier M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An escape from reality.

My expectations were exceeded when I stayed here for the weekend. It is such a magical little farm to visit and stay for the weekend. A definite escape from reality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickey H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickey H
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Die huisie is goed toegerus en was omhein. Heerlik vir ons 2 klein hondjies om in die tuin te baljaar en verken. Ons het heerlik ontspan in die swembad en die wilde diere in die kamp baie geniet! Die rustigheid is fantasties vir enigeen wat hul batterye wil herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aimee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Baie rustige omgewing en ligging. Die spa is uitstekend. Vir seker 'n luukse houthuis by die wildskamp. Die aandete op jou stoep is 'n groot bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net wat die siel nodig gehad het!

Dit was 'n pragtige plekkie omring deur ongelooflike natuurskoonheid. Die spa was die cherry op die koek! Professioneel, netjies en ongelooflik ontspannend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer gaan.

So mooi en huisies is perfek ingerig, kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vindoux Plaas, Twee Jong Gezellen-straat, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa317eb60eaf5db971102d5e7311da343d67d47816c6676ea59d7f2252a04ef246d3442c56051e01712341351a76c9f6dd47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 Vindoux farm Twee Jong Gezellen road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.249257716652 19.113335609436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem