30% af Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Darling Akkommodasie by Vineyard Cottage | LekkeSlaap
+22
+22

Vineyard Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Vineyard Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met vriende

Home away from home.

Vineyard Cottage het alle verwagtinge oortref, sal beslis weer daar gaan oorbly.

Amelia M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met vriende

Mooi, lekker, goed ingerigte huis met baie mooi uitsig.

Die plekkie is baie mooi en modern. Alles wat mens nodig het. Net een ding wat ek graag sou wou hê was die gebruiklike botteltjie shampoo in die badkamer aangesien ek myne vergeet het! Ek sien uit na my volgende kuier daar.

Llewellyn S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn S
Saam met vriende

Rustig.

Darling is 'n mooi plek vir toeriste om te kuier. Die Cottage was netjies skoon en rustig met die agterplaas wat omskep is met die natuur, blomme, voëltjies en bome. Alles was pragtig. Sal weer bespreek en vriende aanraai om daarheen te gaan vir 'n rustige vakansie.

Amelia M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met vriende

Baie modern en goed ingerigte huis.

Die huis is baie mooi modern en goed ingerig. Mooi dekor. Lieflike braai-area. Baie spyt ons het net vir een aand bespreek. Sal graag weer wil gaan!

Clyde H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clyde H
Gesin met klein kinders

A gem in Darling, brilliant.

One of the best accommodation venues I've experienced in along time, great house, situated above the town of Darling which provides great views and give that feeling of space, in a very quiet part of town, everything about this house it top notch, large open spaces, completely private, beautifully furnished, quality beds, towels, fittings, fixtures and furniture, all these add up to brilliant 5 star experience, garage stocked with dry wood, kept the house warm with the indoor fire and provided a great outdoor fire for entertainment.

Vineyard Cottage's terugvoer

Hi Clyde,
Thank you so much for booking with Vineyard Cottage and for taking the time out to post such a stunning review.
We furnished the cottage with the intent that guests would make it their space to enjoy.
Please come back and visit us soon.
Kind Regards Helen and Roy.

Vineyard Cottage
Dewald H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald H
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Die beddens is perfek en die hoofslaapkamer het 'n stort en toilet. Voorsiening is gemaak vir genoeg handdoeke en ekstra komberse. Groot leefarea en genoeg sitplek. Die lekkerste briesie wat deur die huis trek as jy die agterdeur en voordeur oopmaak. Ons het ongelukkig net vir die nag oorgeslaap, maar die oggendkoffie op die stoep en om die verskillende bome te kyk was die beste. Sal volgende keer graag will gebruik maak van die buitebraai en die lekker groot kombuis. Dit is 'n regte voel-tuis-huis en is naby alles.

Christelle M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met vriende

Pragtige plek in Darling.

Ons was mal oor die kothuis in Darling. Die ligging is perfek. Die dekor was pragtig en gerieflik, ek wou intrek! Die kombuis is 'n kok se droom met baie goeie gehalte-toebehore, eetgerei en breekware. Alles wat jy nodig het is daar, nuut, skoon en dit werk. Die mooi koppies en bakkies is lieflik. Die beddens is so gemaklik en die linne is heerlik. Die kaggel was perfek vir die koue wintersaand en die banke was soos 'n droom. Die badkamers is smaakvol versier, met warm lig vir die koue winterstorte. Fantastiese waterdruk ook. Ek wou eerlikwaar Darling toe trek om net in dié kothuis te bly! Ek is teen my wil daar weg! Die sleutels is in die sleutelboks vir ons gelos en ons het die privaatheid en ontspanning die hele naweek geniet. Daar was selfs hout om te gebruik. Dankie vir die fantastiese ervaring en die beste kothuis waarin ek gebly het.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Gorgeous gem in Darling.

We loved this cottage in Darling. The location is perfect. The decor was so beautiful and comfortable, I wanted to move in! The kitchen is a cook’s dream, with very good quality appliances, cutlery and crockery. Everything we needed was there, new, clean and working. The pretty cups and bowls were delightful. The beds are so comfortable and the linen superb. The fireplace was perfect for the cold winter’s nights and the couches were dreamy. The bathrooms are so tastefully set out, with warming lights for the cold morning showers. Brilliant water pressure, too. I honestly wanted to move to Darling just to live in this cottage. I left unwillingly! The keys were left in a lock-box for us and we enjoyed privacy and relaxation all weekend. There was even a stockpile of wood to use. Thank you for an amazing experience and the best cottage I have had the pleasure to stay in for a while.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Bill O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill O

Home from home in 5 star.

Perfect spot for a total relax or a base for travel.

Schalk D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Goeie uitleg van huis, netjies en volledig toegerus. Het die kaggel baie geniet.

Elmarie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie! Skoon, netjies en pragtig!

Ingang net 'n bietjie nou, veral as jy 'n groterige voertuig het.

Marinus C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus C
Saam met vriende

Moeiteloos.

Alles was voldoende behalwe die oond. Ons kon dit nie aan die gang kry nie en daar was geen instruksies nie. Die verblyf self was great!

Jan M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met tieners

Die huisie het 'n aangename atmosfeer.

Daar was 'n kommunikasieprobleem, want ons wou enkelbeddens in die een slaapkamer hê vir ons tieners en toe kry ons 'n dubbelbed.

Fritz H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H
Saam met vriende

Pragtige plek.

Baie mooi en netjies plekkie, het die kaggel geniet.

Peet V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklike reëlings en baie lekker selfsorgverblyf.

Goeie fasiliteit wat ek aanbeveel en weer sal gebruik.

was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Langtermynverblyf-aanbod 30% af
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 800
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 32A, Darling, 0735, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNjQ0MWEwLWEyMDAtNDg3Ny1hMDVkLTk2YzhlNDI0NzJhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 260  per nag (plek vir 4) 14 5 1 4.8 32A Fontein Street Darling 0735 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.380142649692 18.382556046033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za