LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vineyard Estate | LekkeSlaap
+31

Vineyard Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat 47, Heldervue, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Vineyard Estate is 'n ruim selfsorgkothuis vir 3 gaste met 'n mooi wingerd-, berg- en see-uitsig in Heldervue.

Dié kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, sitkamer en 'n binnebraai-area. Die slaapkamer het lugversorging en 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank.

Die sitkamer spog met 'n kaggel en 'n TV met OpenView-kanale. Dié area lei na 'n binnebraai-area met 'n etenstafel vir 4. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n tuin wat 'n winger-uitsig het en 'n see-uitsig in die verte.

Heldervue is ongeveer 4 km vanaf Somerset Mall, 5 km vanaf Strand Gholfklub en 6 km vanaf die Strand waar gaste kan branderplankry, visvang en swem. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, putt-putt speel of die Helderberg-wynroete verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Vineyard Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Vineyard-straat 47, Heldervue, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vineyard-straat 47, Heldervue, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5d4960fbc9b6c6f78d0ef57e2ee156c53926a28c8517b7f745ef7fedb09e408e540828156d24406de02cb0d7aab4e991f64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag, vir 3 mense 47 Vineyard Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.056955624726 18.813392955087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!