Boland Akkommodasie by Vineyard House | LekkeSlaap
+20

Vineyard House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vineyard House het 'n 360°-uitsig oor wingerd en berge. Dis net 32 km vanaf die pragtige dorp Worcester en 130 km vanaf Kaapstad.

Dié moderne huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n opelug-stort met 'n uitsig oor die wingerd. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort, en 'n venster met 'n uitsig oor die wingerd.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike hoekrusbank, 'n TV teen die muur en 'n kaggel. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Gaste kan heerlik in die stroompie gaan swem en ander doendinge op die plaas sluit bergfietsry en stap in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vineyard House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Vineyard House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vineyard House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ba228b2fd1efc23771a4aa0c9b645d7a364f4b66d77e86bd46d37529aa98b138b126abc8bca49a664e40aa42dbd2e027b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Off the R43 Farm 635 6849 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -33.910083333333 19.462111111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za