Vineyard Manor @ 13 Vines

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vineyard Manor @ 13 Vines is in Somerset-Wes geleë en bied gehalteverblyf vir ’n gesin of groep vriende. Dis maklik bereikbaar vanaf die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die Vineyard Manor huis is in 1932 gebou en spog met 'n hoë plafon en pragtige, outydse houtvloere in die voorportaal en groot slaapkamers.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamer het 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Twee gastetoilette is ook beskikbaar.

'n Ekstra enkelbed- of slaapbank kan in 2 van die slaapkamers gesit word en dit sal teen 'n ekstra koste geskied.

Rook is verbode in die eenheid en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV, asook 'n etenstafel met genoeg sitplek. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid bied toegang tot privaat braaigeriewe, 'n swembad en 'n pragtige tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by Vineyard Manor @ 13 Vines sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vineyard Manor @ 13 Vines gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za