LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vineyard Views Country House | LekkeSlaap
+37

Vineyard Views Country House

Luukse Kamer 1
Vanaf R2 950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié helder, sonnige kamer is die knusste van al ons verblyfopsies en is smaakvol versier met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die kamer lei na 'n stoep met sy eie sitplekke en 'n tafel buite. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op 'n B&B-basis gebaseer.

Belasting en Ekstras

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die gedeelde tarief. Reg van toegang voorbehou. Rook binne is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien die eienaars 2 honde het.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer 2
Vanaf R3 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is aan die einde van die gang geleë en bied 'n rustige en stil wegbreek vir gaste. Die kamer maak oop op 'n grondvloerstoep met 'n intieme sitarea buite. Die kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op 'n B&B-basis gebaseer.

Belasting en Ekstras

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die gedeelde tarief. Reg van toegang voorbehou. Rook binne is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien die eienaars 2 honde het.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Onderste Suite
Vanaf R3 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is op die onderste vloer van die huis se gastevleuel geleë. Die suite is 'n lekker grootte en het 'n leesarea wat na die stoep onder lei. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op 'n B&B-basis gebaseer.

Belasting en Ekstras

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die gedeelde tarief. Reg van toegang voorbehou. Rook binne is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien die eienaars 2 honde het.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloer Suite
Vanaf R3 700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is ons gerieflikste kamer. Die kamer het 'n privaat sitkamertjie, 'n ten volle gerestoureerde Victoriaanse bad en direkte toegang tot die tuin en swembad op die boonste terras. Die suite is die ideale kamer vir diegene wat op soek is na totale privaatheid of 'n romantiese wegbreek, aangesien dit apart van die res van die huis is. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en geriewe soos lugversorging, 'n waaier, TV met sekere DStv-kanale, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe is op 'n B&B-basis gebaseer.

Belasting en Ekstras

Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die gedeelde tarief. Reg van toegang voorbehou. Rook binne is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien die eienaars 2 honde het.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 950
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 59, Op die hoek van Hoof- en Heuwelstraat, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTBiM2E4LTE0YTctNDQ0Zi1iMWJmLTY4OWI3YjAyMzcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 59 Main Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.381247699201 18.901842915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!