Potchefstroom Akkommodasie by Vinkel Gastekamer | LekkeSlaap
+7
+7

Vinkel Gastekamer

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jeugdstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Vinkel Gastekamer is 'n gerieflike gemeubileerde kamer vir 2 gaste in Potchefstroom, en is ideaal vir ouers wat hulle kinders besoek of sakereisigers in die omgewing.

Dié kamer het 'n privaat ingang en kyk uit oor die tuin. Die kamer het 'n dubbelbed en 2 matrasse is vir kinders beskikbaar. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Gaste kan in die tuin ontspan en onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Potchefstroom bied 'n verskeidenheid restaurante, nasionale monumente en museums, sowel as besienswaardighede soos die Boskopdam en die Boskop-seiljagklub, Buffelsvlei Wild Dierepark, die OPM Prozesky Bird Sanctuary en die Mooirivier Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Vinkel Gastekamer sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xDubbelbed
2 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Vinkel Gastekamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Jeugdstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Vinkel Gastekamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jeugdstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzycEf7xhO2bQiywFJgAwcg9NqXMNGQQCTc4qIyOIAuuj9HP7al?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Jeugd Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.7248394 27.1011297
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za