Potchefstroom Akkommodasie by Vinkel Gastekamer | LekkeSlaap
+7

Vinkel Gastekamer

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Vinkel Gastekamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marlise D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise D

Oulike, skoon kamer met sonkrag en internet. Wonderlike gasvrou.

Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het, was dit baie lekker, alles was uiters skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kan die plek definitief aanbeveel.

Koos B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marlene se gasvryheid laat mens dadelik tuis voel.

Dit seker die beste toegeruste gastekamers in Potch.

Cornelia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met vriende

Baie gasvrye mense, alles wat jy nodig het is daar!

Sal weer van hulle gebruik maak!

Hannes S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Enkelreisiger

Baie netjies, gerieflik, skoon en puik waarde vir geld.

Marlene het geen moeite ontsien om my welkom te laat voel nie. Baie dankie weereens, ek kan Vinkel Gastekamer sonder huiwering aanbeveel vir enige iemand wat in Potch moet oornag. Ek wens julle net die beste vir die toekoms toe.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jeugdstraat 12, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzycEf7xhO2bQiywFJgAwcg9NqXMNGQQCTc4qIyOIAuuj9HP7al?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Jeugd Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.7248394 27.1011297
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za