Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintage on Main

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vintage on Main bied gehalteverblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria.

Die ou huis is netjies opgeknap en beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie badkamers. Daar is ook 'n kothuis op die perseel agter die huis.

Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en die tripelkamer het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n swembad, groot tuin en braaigeriewe. Waaiers en verwarmers is beskikbaar.
Lugversorging is beskikbaar in die woonstel, kothuis, koninginkamers en tripelkamers. Die dubbel- en koninginkamer het elkeen 'n TV met DStv.

Daar is oop parkeerplek op die perseel en die huis het elektriese omheining, asook 24 uur-gewapende reaksie. Die huis is loop afstand van Brooklyn en Waterkloof Sentrum. Die Gautrein bushalte is reg oorkant die gastehuis.

Life Groenkloof Hospitaal, SARS, Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Club Pretoria, Austin Roberts Voëlpark, Pretoria Country Club, Brooklyn Surgical Centre, Loftus Versfeldpark is tussen 1,8 km vanaf perseel. Menlyn Maine Central Square 2,8 km.

Op Saterdae word daar tydens besigheidsure klein funksies in die tuin gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Vintage on Main
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem