Uitenhage Akkommodasie by Vintage Villa | LekkeSlaap
+17
+17

Vintage Villa

Gastehuis
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 12, Canon Hill, Uitenhage, 6320, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Vintage Villa is 'n bekoorlike gastehuis in die rustige dorpie Uitenhage. Die sentrale ligging bied toegang tot die middedorp, industriële park, museums en restaurante.

Gerieflike verblyf is in 2 smaakvol versierde gastekamers beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, en gaste is welkom om gebruik te maak van die vintage-styl kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan maaltye in die eetkamer geniet.

Die gastehuis bied braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Milnerstraat 12, Canon Hill, Uitenhage, 6320, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 12, Canon Hill, Uitenhage, 6320, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3k9imh21j0Y4kJQLTTzTwS0D8Kjuuj7PYxSMxg0GhiUX1qErkH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R530  per nag (plek vir 2) 12 Milner Street Canon Hill 6320 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.769256751629 25.405573766865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za