Vis Agie

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Vis Agie is 'n gesellige kamer met slaapplek vir 2 gaste in Hunters Home, Knysna.

Dié kamer het 'n privaat ingang en beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n elektriese kombers vir koue wintersaande. Die en suite-badkamer het 'n verhitte handdoekreling en 'n stort.

Beddegoed, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Daar is parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Let asb. daarop dat die eienaars en hulle 2 jong kinders asook hul troeteldiere op die perseel woon.

Vis Agie is 800 m vanaf Life Knysna Privaat Hospitaal, 900 m vanaf Knysna Gholfklub en 5 km vanaf Knysna Mall. Knysna bied verskeie koffiewinkels, winkels en gaste kan ook die Knysna Koppe, Knysna Olifantpark en Featherbed Natuurreservaat besoek. Doendinge sluit voetslaanroetes, gholf, valskermsweef en abseil in.

Slaapplek

'n Bespreking by Vis Agie sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vis Agie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 R360 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]