Knysna Akkommodasie by Vis Agie | LekkeSlaap
+19

Vis Agie

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Vis Agie
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ayanda M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M
Gesin met klein kinders

We enjoyed. One thing that was missing was a TV - my child was getting bored.

We met very nice people and friendly.

Anthea D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek skoon en netjies.

Lekker gebly. Swembad was 'n wenner in hitte. Parkering nie baie nice. Geen afdak of motorhuis.

Jacques W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die mense is vriendelik.

Lekker tyd en swembad was lekker.

Theo M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo M
Saam met vriende

Dit was my beste wegbreek ooit en Vis Agie het dit net soveel beter gemaak.

Die plek is asemrowend en pragtig. Mooi groen grasperk en ruim. Dit is beslis die ideal plek vir couples wat net wil wegbreek en rustigheid soek.

Bouke S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bouke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, skoon netjiese kamer, baie mooi badkamer.

Ons het Hennie se vriendelikheid waardeer. Vir gaste wat langer bly as net oornag sal dit egter nuttig wees as daar 'n TV, mikrogolf en moontlik lugreëling of waaier sou wees.

Christa E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E
Gesin met tieners

Waarde vir geld, 'n huis weg van huis. Was heerlik!

Maklik om te vind, baie ruim en luuks. Met alles denkbaar toegerus, sou net dalk 'n waaier of twee wou hê, maar sal elkgeval weer daar bly, selfs sonder waaiers. Tien uit tien!

Amelia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Blyplek was aangenaam. Sal rêrig verkies, alhoewel 'n eenslaapkamereenheid, dat daar 'n TV en mikrogolf moet wees.

Vis Agie's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kamers word 2 keer 'n week skoongemaak vir gaste wat lank bly en na elke bespreking, al was dit slegs een aand. Ek is jammer as julle teleurgesteld was dat daar nie TV en mikrogolf is nie. Die kamer word egter baie duidelik geadverteer dat dit nie selfsorg is, met slegs koffie-hoekie. Dieselfde geld vir die TV.

Vis Agie
Pieter O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die ligging is puik en baie veilig en netjies.

Jeandre V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Heerlik gebly, dankie vir die gasvryheid.

Esmarie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde.

Ons het een aand oorgeslaap en was 100% gelukkig met ons bespreking.

Lourene N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie.

Wonderlike plek. Wonderlike mense. Wonderlike kamer. 10 uit 10.

Joshua H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die perfekte bekostigbare verblyf as jy die Knysna omgewing wil verken, en net slaap/stortplek benodig. Kamer was baie netjies en skoon. Chrismè was baie vriendelik en behulpsaam met aanwysings tot by die huis. Sal beslis Vis Agie aanbeveel.

Petra E - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra E
Saam met vriende

Gerieflik.

Die goedkoop verblyf was aangenaam aangesien ons nooit daar was behalwe om te slaap en stort nie. Daar kan wel genoem word op die advertensie dat daar kinders en babas is wat skree en huil en dit onaangenaam maak, veral as dit vroegoggend gebeur en ons nog wou slaap. Ook kan die plasing van 'n lang spieël dit verbeter.

Vis Agie's terugvoer

Baie dankie vir dir terugvoer. Die advertensie is nou opgedateer om te noem dat ons klein kindertjies het. Jammer vir die vroegoggend steuring, hulle was albei bietjie siekerig gewees, gewoonlik slaap hulle baie rustiger! Ons gaan definitief 'n plan maak om so gou moontlik 'n lang spieël in die kamer te sit.

Vis Agie
Berrie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berrie B
Enkelreisiger

Gemaklik en netjies.

Maklik om te kry, vriendelike mense, pragtig en lekker geslaap!

was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsaystraat 11 , Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmD358iOAf67sFZse3HsuwD6z28TW5yT3rKHQb58FAyjICQwUI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 11 Lindsay Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.0564453 23.0795245
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za