Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visarend's Roep

Visarend's Roep
Vanaf R2 065
R2 065 R1 859
per nag, vir 8 mense
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Minimum verblyf-tydperk van 2 nagte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet wel hulle eie swemhanddoeke saambring.

Huisreëls

Die uitstaande balans moet 14 dae voor die aankoms betaal word.

Geen terugbetalings van 'n deposito sowel as enige ander betalings gemaak op kansellasie van besprekings vir Desember en Januarie nie.

'n Skoonmaakfooi sal gehef word op besprekings waar die inklokdatum op 'n Saterdag, Sondag of openbare vakansiedag val.

‘n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is 14 dae voor aankoms betaalbaar. Dit sal binne 7 dae na vertrek weer terugbetaal word indien daar geen breekskade is nie.

Let asb. daarop dat geen geraas of harde musiek toelaatbaar is nie. Daar kan 'n boete deur wetstoepassings beamptes uitgereik word.

Let daarop dat troeteldiere verbode is in Marlothpark. Tref ook asb die nodige voorsorg aangesien dit 'n malariastreek is.

Rook is streng verbode binne die huis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 065
R2 065 R1 859
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 2272, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa868433a73643481dbcab6599caf33e635b1c0c048a3bc6c6ac4ee796f8f481904419b757e67adac60a22e4df52a274a3ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 065 nouVanaf R1 859 per nag, vir 8 mense 45 5 1 5 2272 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340723626506 31.777211384962