Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visblik

Visblik
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en see-uitsig vanaf die bed. Die ander kamer het 2 enkelbeddens. 'n Derde slaapkamer is beskikbaar teen 'n ekstra tarief indien daar meer as 4 gaste is. Dié kamer het 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, ens. Ons het 'n buitebraai en 'n binnebraai en 'n rooster word voorsien. Die woonarea, eetarea en kombuis is oopplan. Die badkamers het 'n toilet, wasbak en stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen TV of WiFi is beskikbaar nie.
'n Minimum van 2 nagte moet bespreek word en 7 nagte tydens die skoolvakansie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie swemhanddoeke.
Diere word nie op die strand toegelaat nie, want dit is 'n beskerm-area vir die swarttobie.
Rook en troeteldiere is verbode in die huis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OWM2OWQyLTE2NjAtNGRkYS04NjU1LTkyYmY3NTYyYmFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 10 Fourth Lane Vleesbaai 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.289195742186 21.912649869919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem