Suidelike Voorstede Akkommodasie by Visit Apartment 135 | LekkeSlaap
+15

Visit Apartment 135

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piketbergweg 135, Stonehurst Mountain Estate, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Visit Apartment 135 bied selfsorgverblyf in 'n selfsorgwoonstel aan die voet van Tafelberg op die Stonehurst Mountain Estate. Die landgoed is 'n omheinde gemeenskap met 24 uur-beheerde toegang en is naby die suidelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel spog met 'n panoramiese uitsig op Tafelberg en Valsbaai.

Dié selfsorgwoonstel is naby Westlake Gholfbaan en Steenberg Gholfbaan, 2 km vanaf die VSA Ambasade en ook baie naby Muizenberg, Kalkbaai, Noordhoek en die Constantia-wynroete. Die instansie is 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die woonstel is 200 m² groot en bied verblyf aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die woonstel het lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n anneks met 'n addisionele dagbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers het elk ingeboude kaste en plafonwaaiers.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het n etenstafel vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is 'n ontspanningskamer met 'n groot tafel waar mens kan werk en 'n gemaklike bank waar mens kan lees. Die leefarea lei na 'n balkon met draagbare braaigeriewe.

Daar is 'n enkelmotorhuis en 1 addisionele parkeerplek op die perseel. Die Stonehurst Mountain Estate het 'n gimnasium.

Slaapplek

’n Bespreking by Visit Apartment 135 sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Piketbergweg 135, Stonehurst Mountain Estate, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piketbergweg 135, Stonehurst Mountain Estate, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8bb4ac59f0883c0918552a74ea085182422290ddb4666dede914988cb7d55c41ce3755e4349c39ac7e6ce193fb692eeec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 5) 135 Piketberg Way Stonehurst Mountain Estate 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.085206076523 18.442932782664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za