- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Waltemadestraat 45, Afrit 12, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R747 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Of jy nou in Emalahleni/Witbank is vir sake of ontspanning, Visit Vakasha Town Lodge is dié plek om te bly. Ons is geleë in die hartjie van Emalahleni. Ons het 3 Visit Vakasha Town Lodges. Visit Vakasha One, is 'n luukse onderneming met tien en suite-kamers wat ten volle toegerus is met DStv en 'n lapa vir waar gaste heerlike kuier en braai kan geniet. Visit Vakasha Two, is 'n gerieflike, luukse onderneming met 5 en suite-kamers wat ten volle toegerus is met DStv. Die "Wisdom"-konferensiefasiliteit is ook beskikbaar. Visit Vakasha Three bied rugsakreisiger-akkommodasie vir studente of kontrakteurs en het van 7 gerieflike slaapkamers met 'n gemeenskaplike badkamer.
Lees meerKenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
1.4 uit 5van 1 resensie vir Visit Vakasha Guest Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Ligging
- Waltemadestraat 45, Afrit 12, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Waltemadestraat 45, Afrit 12, eMalahleni, 1035, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom