Viskriklik Selfsorgstrandhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Viskriklik Selfsorgstrandhuis is 'n stylvolle, moderne vakansiehuis wat in Struisbaai geleë is, naby die strand, Struisbaai se hawe en restaurante.

Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers met gedeeltelike see-uitsigte. Die eerste en tweede slaapkamers het albei 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is op die onderste verdieping en die tweede badkamer is op die boonste verdieping. Elke badkamer het 'n bad en stort.

Daar is 2 kombuise wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, broodrooster, ketel en kookware. Die leefarea is op die boonste verdieping en lei na die sonkamer en die balkon met 'n uitsig oor die dorp en see. Daar is ook 'n tweede leefarea op die onderste verdieping.

Ander geriewe sluit 'n boma, braai-area, TV, wasmasjien en kaggel in. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie of 'n boot in die motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Viskriklik Selfsorgstrandhuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Viskriklik Selfsorgstrandhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]