Visser 18

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Visser 18 is op 'n veilige landgoed in Hartenbos geleë. Dié dorp het verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark op die strandfront, fantastiese ontspanningsgeriewe en geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe in die water te sien baljaar. Dis die ideale somervakansiebestemming.

Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area, TV en 'n enkelmotorhuis.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, visvang, walsviskyk, bootry, seil, kanovaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan, in die omgewing geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Visser 18 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Visser 18 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]