Visser’s Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Visser’s Cottage is ’n bekoorlike vakansiehuis in Vermont, ’n sonderlinge kusdorpie naby Hermanus. Die huis is ideaal naby die see en restaurante geleë.

Dié smaakvol versierde huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en handstort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde een het 'n stapelbed. Die tweede badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel en wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met DStv en daar is braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek word in die toesluitmotorhuis voorsien en daar is ook 'n alarmstelsel.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos Vermont Soutpan, Arabella Gholfklub, Hemel-en-Aarde-vallei, Walkerbaai se wynlande en veilige swemstrande.

Slaapplek

'n Bespreking by Visser’s Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Visser’s Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]