Vissie en Skulpie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vissie en Skulpie bied selfsorgverblyf in die pragtige kusdorp, Jongensfontein, op die Tuinroete op pad na Kaapstad. Die woonstelle is net 90 m se stap van die see en 'n pragtige getypoel af.

Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar, en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbel-stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, 'n konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkamerarea het 'n TV met volledige DStv. Braaigeriewe is buite elke woonstel beskikbaar.

Kom ontspan in Jongensfontein!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vissie En Skulpie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]