10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 19 Mrt 2020.
Jongensfontein Akkommodasie by Vissie en Skulpie | LekkeSlaap
+15

Vissie en Skulpie

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Vissie en Skulpie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Susan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly, dis stapafstand met die wandelpaadjie wat na die strandjie en die kafees lei. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik maak van Vissie en Skulpie.

Jeanette D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie skoon en netjies asook baie rustig. Hou so aan!

Ian L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Gesin met klein kinders

Netjies en linne se gevoel en voorkoms nuut.

Baie goed ontvang. Goed versorgde eenheid.

Vissie en Skulpie's terugvoer

Baie dankie Ian. Ons is probeer ons gaste se verwagtinge oorskry. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete, Vissie Skulpie bestuur.

Vissie en Skulpie
Burton B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burton B
Gesin met klein kinders

Netjies volledige plekkie.

Baie netjiese plekkie, maar sal nie aanbeveel vir gesinne met kinders ouer as 3 nie. Dan sal dit te klein raak.

Catherine J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gerieflik.

Ons het sommer vir 'n wegbreeknaweek besluit om Jongensfontein te gaan besoek. Wat 'n wonderlike mooi huisie! Alles is so keurig ingerig met die mooiste dekor. Die huisie is ongeveer 100 m van die see af. Ons het oral gestap en die pragtige natuurskoon geniet. Die huisie se beddens is heerlik gemaklik en als is baie skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer hier gaan kuier.

was R670
Vanaf R603
per nag (plek vir 4)
was R670
Vanaf R603
per nag (plek vir 4)
was R670
Vanaf R603
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsNJlevfHHMZYW753xKOsyBg3xsETyNXsuP2TYHbU1rOGTOBsE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R670, nou Vanaf R603  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 29 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.424906 21.3431
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za