LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vissie en Skulpie | LekkeSlaap
+14

Vissie en Skulpie

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vissie en Skulpie bied selfsorgverblyf in die pragtige kusdorp, Jongensfontein, op die Tuinroete op pad na Kaapstad. Die woonstelle is net 90 m se stap van die see en 'n pragtige getypoel af.

Elke woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders onder 16 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbel-stapelbed. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, en 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, 'n konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 4 gaste. Die sit-area het 'n TV met DStv. Onderdakbraaigeriewe is buite beskikbaar.

Kom ontspan in Jongensfontein!

Slaapplek

’n Bespreking by Vissie en Skulpie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Vissie en Skulpie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vissie en Skulpie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daytona-weg 29, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54a17d4bf677e78e042fe2e0b7d44501b0730aa325f60ced744424ad7806133364fddd7fe1cf13566ccc0601b779c26cdd10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 29 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.424906 21.3431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!