LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vista Bonita 5 | LekkeSlaap
+22

Vista Bonita 5

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Bonita 5 is ’n selfsorgwoonstel naby Diaz-strand in Mosselbaai. Die eenheid bied ’n see-uitsig en is ideaal vir diegene wat op soek is na ’n prettige seevakansie.

Dié woonstel is op die derde verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis wat na die leefarea lei en ’n sonkamer wat na die balkon lei. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ’n stort. Daar is ’n slaapbank in die sitarea en in die sonkamer.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ’n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Die sitarea lei na die sonkamer wat ’n etenstafel vir 6 en ’n sitarea het. Die sonkamer lei na die balkon met braaigeriewe en stoepmeubels.

Gaste verkry toegang tot die gebou via ’n afstandbeheerhek en parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe op die dak, hysbakke, ’n geriefswinkel, koffiewinkel, bakkery en ’n gimnasium.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, valskermsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista Bonita 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vista Bonita 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusboulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97f6727d3a15c3c6e3cabbcc959c22233ea7a60c0927b918f5b0190ed5dd9287da11ad9bfdd0c2fb4f59cb171d31538a150f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.158797783264 22.108661339881
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!