Vista Bonita 64

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vista Bonita 64 is 'n lieflike woonstel op die tiende verdieping van 'n woonstelblok in Mosselbaai. Dié streek is bekend vir 'n matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en spog met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv op versoek teen ekstra koste. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks het sekere winkels en 'n gemeenskaplike braai-area.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en die Groot-Brakrivier Museum in. Doendinge in die area sluit visvang, vlerksweef, duik, water-ski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Vista Bonita 64 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vista Bonita 64 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za