Vista Del Mar

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vista Del Mar is 'n pragtige tweeslaapkamer-eenheid in Langebaan. Alhoewel die eenheid deel is van die hoofhuis is die ingang privaat en die woonstel self ook baie privaat.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit is ideaal vir 2 paartjies met kinders wat nie omgee om 'n slaapkamer te deel nie. Ongelukkig is dit nie gepas vir 3 paartjies nie. Die huis is volledig toegerus met al die nodige luukse soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf en 'n TV met volledige DStv.

Die eenheid het 'n ingeslote agterplaas en wonderskone uitsigte van die braaikamer, leefarea, 1 slaapkamer en kombuis af. Dit is netjies, modern en gemeubileer met gehaltemeubels, linne en handdoeke. Die oopplan-leefarea het 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gaste gebruik die motorafdak vir parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Vista Del Mar sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vista Del Mar gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]