Kroonstad Akkommodasie by Vista del Rio | LekkeSlaap
+10

Vista del Rio

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac 3, Truterstraat 49, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vista del Rio is in 'n sekuriteitskompleks in die dorpie Kroonstad in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word aangebied in 1 en suite-kamer met sy eie privaat ingang. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n instapkas, platskerm-TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe insluitend die braaigeriewe en pooltafel.

Gratis internet en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista del Rio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Vista del Rio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lanzerac 3, Truterstraat 49, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Vista del Rio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanzerac 3, Truterstraat 49, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNzBmZDA1LWMyYmEtNDg5YS1hMTdmLWE5ZjU0OTZmNTQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Lanzerac 49 Truter Steet 9499 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.67195 27.2337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za