LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vistas Al Mar | LekkeSlaap
+19

Vistas Al Mar

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 91, Laguna Beach Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vistas Al Mar bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n tweeslaapkamerwoonstel in Lagunastrand naby die Strand. Die woonstel is op die eerste verdieping en loopafstand van die strand. Die Laguna Beach-kompleks is op ’n veilige 9-putjie-gholflandgoed.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort-oor-bad. Die woonstel het ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ’n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea lei na die stoep waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet. WiFi is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek.

Die landgoed het ’n gemeenskaplike swembad, gholfbaan en ’n klubhuis met ’n restaurantjie.

Slaapplek

’n Bespreking by Vistas Al Mar sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Vistas Al Mar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St Andrews-rylaan 91, Laguna Beach Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vistas Al Mar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Andrews-rylaan 91, Laguna Beach Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bbe6fca59ae13a4c3836debe1aceab623e35373eeb295e5e83c92ef708f30bbb53134e34db06247b613366e8861b4b754f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 91 St Andrews Drive Laguna Beach Greenways 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.130805130769 18.84107798338
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!