Visvanger Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Visvanger Loft is 'n smaakvol versierde ateljee-woonstel in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp aan die Weskus. Die dorp is 'n bekende toeristebestemming vir besoekers wat op soek is na 'n Mediterreense-styl atmosfeer, gekenmerk deur blou waters, witkalkkothuise, tradisionele visserman-argitektuur en eindelose witsand strande.

Dié oopplan-ateljee-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n aparte ingang vanaf die hoofhuis. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Braai-area is beskikbaar buite die eenheid.

Doendinge in die omgewing slut voetslaan, visvang, spiesvissery, perdry, kajak, bootry en bergfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Visvanger Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za