Stilbaai-Wes Akkommodasie by Visvywers 5 | LekkeSlaap
+19

Visvywers 5

6 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywers 5 , Hoofweg 41, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Visvywers 5 is in Stilbaai-Wes, net 170 m vanaf die riviermond en naby die hawe, winkels en restaurante. Dis ook net 1,2 km van die Stilbaai Gholfklub af.

Dié privaat woonstel is in 'n klein woonstelblok op die eerste verdieping en word as 'n geheel bespreek. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea, en het slaapplek vir 6/7 gaste. Die eerste en tweede kamer het ‘n dubbelbed elk en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook ‘n enkelbedjie in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n eetkamertafel en toonbank met stoele. Die sitarea het 'n sitkamerstel, platskerm-TV en DStv.

Die leefarea lei na 'n stoep met ‘n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep bied ‘n pragtige uitsig oor die see. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en parkeerplek voor die gebou.

Die woonstel is 6,5 km vanaf Lappiesbaai se strand en 1,5 km vanaf Skulpiesbaai Natuurreservaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Visvywers 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Visvywers 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Visvywers 5 , Hoofweg 41, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Visvywers 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywers 5 , Hoofweg 41, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9JzjWpWM25dRpeDrP1BVLS9d8o6bAB2ZbTZCSnPrA9hsIKqW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Visvywers 41 Main Road, Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.384469466829 21.42068764418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za