Stilbaai-Wes Akkommodasie by Visvywers 5 | LekkeSlaap
+19

Visvywers 5

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Visvywers 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helga U - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga U
Gesin met tieners

Rustig, rustig, rustig.

Sien sterre.

Robin N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin N
Saam met vriende

Baie geniet.

Baie lekker, weer was fantasies en die mense is vriendelik.

Nieyaaz H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaaz H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant location and stunning house.

A wonderful view from the balcony, beautifully finished home, with all you need for your stay, fresh towels, lovely beds and private rooms with an amazing open plan lounge, with comfortable couches for the lazy mornings coffee to watch the sunrise over the ocean.

Visvywers 5's terugvoer

Thank you Nieyaaz, glad you enjoyed your stay.
We will be happy to host you again.

Visvywers 5
Jaco B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Great ligging en alles wat jy sal nodig hê. Hoef net jou kos en klere te pak.

Besprekings- en aankomsproses was super effektief en vinnig. Anna-Mart en Jenny was baie vriendelik en behulpsaam. Great ligging, groot leefarea, gemaklike beddens. Sal definitief weer daar gaan bly. Ons was 'n gesin van 4 met 8 en 10 jarige.

Thys U - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys U
Saam met vriende

Netjies en skoon met al die klokkies en fluitjies.

Hierdie drieslaapkamerwoonstel op die eerste vloer is goed geleë vir die vakansieganger en hengelaar. Baie na aan die hawe, asook die sakesentrum en gholfbaan.

Phillip S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig.

Visvywers 5 is 'n stil en veilige omgewing. Die eenheid is netjies en ruim vir 'n groot gesin. Daar is alles wat mens nodig het. Fantastiese uitsig oor die see.

Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvywers 5 , Hoofweg 41, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9JzjWpWM25dRpeDrP1BVLS9d8o6bAB2ZbTZCSnPrA9hsIKqW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Visvywers 41 Main Road, Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.384469466829 21.42068764418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za