VitamienSee

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

VitamienSee is 'n gerieflike woudkamp wat grens aan die Sodwana Bay Lodge. Die verblyf is naby winkels en restaurante en die reservaat se hek is sowat 5 km van die eenheid af.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 2 storte en 3 toilette.

Die eenheid beskik oor 'n ruim oopplan-kombuis met 'n leefarea wat na die braai-area lei.

Die omgewing is baie stil en die kanse dat gaste 'n njala of 10 verby die heining sien beweeg is baie groot.

Slaapplek

'n Bespreking by VitamienSee sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na VitamienSee gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za