Vitamin Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vitamin Sea is 'n ruim selfsorgstrandhuis wat eklekties versier is in Arniston. Die huis is langs die Arniston Hotel, en slegs 3 minute se stap vanaf die hawe en die hotelstrand.

Vitamin Sea het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Let wel dat die vyfde kamer meer geskik is vir kinders as vir volwassenes.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababed vir 'n kleuter. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier, en 'n enkel-kampbed wat geskik is vir 'n kind. Die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n stapelbed.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die gesellige sitkamer het 'n binne-braai en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n stoep met sitplek, 'n ruim grasperkarea en 'n buite-braai. Veilige parkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar. Beperkte daaglikse WiFi is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit sandplankry, staanroei, branderplankry, branderry, rolbal, bordspeletjies, legkaarte in.

Slaapplek

'n Bespreking by Vitamin Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 5 - Huisves 5 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vitamin Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]