Vitex Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vitex Accommodation is op 'n plaas 3,3 km buite Tom Burke in Limpopo geleë. Dié gastehuis is 14 km vanaf die Groblersbrug-grenspos na Botswana en bied verblyf in 2 gastekamers en 1 selfsorghuis.

Die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange. Elke gastekamer het 'n mikrogolfoond, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer wat dit ideaal maak vir 'n groep of gesin wat op reis is.

Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste is welkom om hulle troeteldiere saam te bring.

Vitex Accommodation is reg langs 'n vulstasie en 'n geriefswinkel wat wegneemetes verskaf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vitex Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za