Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VJ'S Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Wilhelmis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 32 resensies vir VJ'S Guesthouse
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.3/5
Cherish J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cherish J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Nee. Die eenheid was vuil. Beddegoed moet vervang word. Dis plek kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Layla J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layla J
Gesin met tieners

Beste vakansie in 'n lang tyd.

Ons het so lekker gebly. Lucinda, Milda en al die werkers het ons wonderlik behandel. Ek en my man verlang alreeds terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon.

Veiligheid vir voertuie is 'n probleem aangesien daar nie veilige parkering is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Gesin met tieners

Apart from the fact that the restaurant was not available for breakfast, lunch nor dinner, we love the place.

Please make breakfast facilities available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was aangenaam.

Sekuriteit is my bekommernis. Geen toegangsbeheer of remote hekke nie. Dit is baie gewaagd in hedendaagse tyd van misdaad. Enige persoon kan perseel ongesiens betree, veral in die nag. Ligging is oor algemeen goed. Tweedens, het die eenheid nie vars geruik met ons aankoms nie en was alle vensters toe. Moeite kon gedoen word om jou daai ontspanne verwelkoming te gee, aangesien ons reeds die oggend al die verblyf bevestig het. Laastens is daar geen Supersport rugby-kanale. Dankie nogmaals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan V
Besigheidsreis

Not a safe area for visitors.

Unsafe and felt uneasy all the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertram (berty) V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertram (berty) V
Enkelreisiger

Enjoyable stay.

Enjoyed my stay at VJ's guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W
Gesin met tieners

Kuier was baie lekker - rustig en alles was loopafstand indien jy enige iets nodig gehad het.

Het miskien klein yskas gemis in eenheid anders geen tekortkominge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervyn S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mervyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers lyk nice. Maar diens en netheid is swak.

Kamer was vol stof. Niks is afgestof nie. Stort was verstop. Ontvangs was glad nie vriendelik nie. Nie eers ons verwelkom nie en nie gevoel of ons op vakansie is nie. Moet betaal vir WiFi en niemand ons ingelig oor ontbyt ook moet betaal word al wys dit B&B. Al wie vriendelik was, was die waiter Lumeri by die restaurant en eestaurantpersoneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Ons antwoord graag op u kommentaar.
Die bestuurders is profesionele, opgeleide personeel. Die bestuurder aan diens het u vergesel na u kamer om u vertroud te maak en seker te maak u is gelukkig. Die volgende dag het u en u maat die bestuurder ontmoet in die gang waar u vriendelik gegroet is. U het dus ook geleentheid gehad om enige klagte aan haar oor te dra indien daar enige klagte was, dit het egter nie gebeur nie.
Die bestuurders het 'n draagbare telefoon, en op inligting binne die kamers, is die eienaar se selfoon nommer ook beskikbaar, u het nie van hierdie dienste gebruik gemaak nie.
Met u vertrek het u die sleutels aan die kamer personeel oorhandig en nie by die kantoor ingehandig nie, om sodoende terugvoering te kon gee aan bestuur.
Wi-Fi is gratis, u het nie daarvoor betaal nie, die wagwoord was beskikbaar by die kantoor.
Ons is nie 'n Bed en Ontbyt nie, maar wel 'n gastehuis en sluit dus nie ontbyt in soos by 'n Bed en Ontbyt. Daar is wel 'n privaat restaurant wat onbyt aanbied, wat u besoek het.
Ons het van Januarie tot Desember 2021, 'n bespreking koers gehad van 78.1%. Wat gelyk is aan 6844 gaste, om dit te kan reg kry moet ons kamers van 'n hoe standaard wees en ons kommunikasie met kliente uitstekend wees.
WFG Viljoen
Eienaar

VJ'S Guesthouse
Agnes B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B

Very very nice.

Very good place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer sal ons daar tuisgaan nie.

Wat 'n ontsettende teleurstelling! Ons het bespreek vir 2 nagte en het net 1 nag geslaap. Ons moes toe uitvind dat daar 'n kroeg bo die gastehuis is. Het nie 'n oog toegemaak met die geraas en gekuier nie. Daar is geen hek wat gaste se voertuie veilig hou nie. Al die ongewensde elemente kom dan deur na agter die gastehuis waar die kuier dan gebeur. Reg langs die gaste se venters. Ek sal aanbeveel dat julle dadelik die gastehuis van julle lys afhaal. Ons het nog altyd deur julle bespreek en vertrou dat dit dan plekke is wat op standard is maar hierdie was net een groot gemors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Geagte Mr & Mev Van Der Walt

VJ's Gastehuis bestaan alreeds 23 jaar. Die gastehuis is deur AA as Superior gegradeer en het al oor die afgelope 10 jaar j 'n getal van 37 076 besoekers aan ons gastehuis gehad. Sedert Januarie 2021 is 'n besettings persentasie van 84% gehandhaaf. U erken dat u 'n vriendelike ontvangs gekry het, die kamer skoon en netjies en alles gerieflik in die kamer was. U het by ontvangs 'n dokument geteken wat ons gedragskodes aanwys en ook wat die covid-wetgewing van ons verlang. Buite op die perseel voor alle ingange is daar kennisgewings wat aandui dat stilte tussen 23:00PM tot 06:00AM gehandhaaf moet word. Die gastehuis het 'n privaat parkerings area wat deur 'n reaksie-mag sekuriteit (Topflight )bedien en gereeld besoek word Elke kamer het ook 'n eie alarm stelsel by die deur en die perseel word gedek deur kameras, en beamers" . Ons beskou die plek as veilig. U sal dus besef dat ons van VJ's se kant af alles in ons vermoe doen wat deur die vereistes van die gastehuis bedryf gestel word. Ons by VJ's gastehuis doen dus ons deel en vind u aantygings vreemd.

1 .Daar is geen kroeg fasiliteit wat op die perseel bedryf word en drank verkoop nie. U aanname dat 'n kroeg bestaan is verkeerd.

2. Daar is wel 'n firma wat die 3 self catering eenhede huur.
Die geraas faktor is die volgende oggend skriftelik deur die eienaar aan die gaste in die self catering oorhandig en die bestuurder het onderneem om die geraas faktor aan te spreek en hulle het dadelik daarop gereageer.

3. Die reels volgens die gedragskode is dat enige buite persone wat die perseel besoek by die kantoor moet aanmeld om sy temperatuur te laat neem en om ook die vorm te teken vir kennisname.

4. Ek as W Viljoen (eienaar) sou dit waardeer as u my persoonlik ingelig het toe die probleem opgeduik het. My selfoon nr is beskikbaar in alle kamers,
Ook verdien my personeel om met respek behandel te word wanneer n probleem gekommunikeer word.

Die Uwe
W. Viljoen

VJ'S Guesthouse
Madelein V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed geleë nie en die ontvangs is nie voltyds oop nie.

Die gastehuis is nie in ’n ideale area geleë nie. Die voertuig kon wel vanaf die straat parkeer word, maar nie agter geslote hekke nie. Sal aanbeveel dat hekke installeer word langs die gastehuis - dit sal inwoners ook veiliger laat voel, want tans kan enigiemand van die straat af inloop in die gastehuis se erf. Ontvangs is nie altyd oop nie en word dus nie voltyds beman nie. Koffie- en teegeriewe word voorsien in kamer, maar daar is geen teelepels beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Dankie vir terugvoering, maar verskaf graag terugvoering, wat ligging aanbetref is ons by uitstek goed gelee:
1. Ons is gelee op die nasionale roete van die binneland na die kusdorpe.
2. 'n Pick 'n Pay kompleks is langs ons gelee met onderandere apteke, oogkundiges, Wimpy en verskeie klerewinkels.
3. Binne stap afstand vanaf die provinsiale sportsentrum. Binne stapafstand van meeste skole se sportfasiliteite.
4. Engen garage binne 800m met 'n Woolworths foodshop.

Veiligheid - Reaksiemag sekuriteit met kameras buite en dele van die geboue het beams. Die kamers het elkeen individueel sy eie alarm stelsel.
Ons bly nog in die platteland ons het in die afgelope 20 jaar nog nie enige probleem gehad nie.

Ontvangs
Let wel dit was Nuwe jaars dag, normale ure is van 8 uur die oggend tot 8 uur die aand, kliente word wel hanteer indien daar vroegtydige reelings gemaak word bv binnelandse vlugte.

Op die perseel het die bestuurders draagbare telefone tydens hulle inspeksie van die kamers. Elke kamer is toegerus met die telefoon nommers van die bestuurders by ontvangs is ook die telefoon nommer beskikbaar van die bestuurder aan diens.Die eienaar se telefoon nommer is ook beskikbaar in die kamers.

Ons is jammer as julle nie n teelepels in die kamer gehad het nie, daarom is daar telefoon nommers in die kamer indien u iets benodig.

Dankie vir die ondersteuning. Ons is ingestel om die beste diens te gee wat mens moontlik kan dien.

VJ'S Guesthouse
Christa E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagplek op pad huistoe van Overberg.

Website noem dat elke kamer hulle eie ingang het en mens in die tuin kan ontspan. Was nie die geval nie. Ons is op 'n punt van 'n gang ingedruk met die uitkyk oor 'n stel woonstelle. Ons voertuig moes ons parkeer in 'n oop area met geen sekuriteit en ek was so onrustig. Moes elke uur opstaan om te kyk of alles nog in orde was. Die geraas van mense in die gang was so steurend dat ek skaars 'n oog toegemaak het daardie nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terrence N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is perfect if you want to be in Uitenhage and Port Elizabeth

The staff cleans the rooms everyday and they are friendly and kind

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Martin W
Gesin met tieners

Baie vriendelik staff en baie gemaklike plekkie.

Staff baie behulpsaam en plekkie was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging perfek en netheid en gerief ook 'n pluspunt.

Ligging van gastehuis ideaal. Maklik om te vind. Kamers was netjies en geriewe in kamer 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering! Ons streef daar in om altyd te verbeter.
Groete Willie Viljoen

VJ'S Guesthouse
Dieter L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer hier bly nie.

Alhoewel die kamer nie te sleg was nie, was die res glad nie op standaard nie. Die ou buis-TV dateer uit Noag se ark. Ek sien in 'n ander resensie dat hulle die TV's sou vervang in die nuwe jaar, maar 5 maande later het hulle dit nog steeds nie gedoen nie. Die 2 enkelbeddens was glad nie gemaklik nie, al is hulle met 'n laken oorgetrek om hulle bymekaar te hou. Die een matras was met een of ander harde plastiek oorgetrek en het geraas as jy beweeg daarop. Daar was ook net een geyser wat ek kon sien om warm water te verskaf aan die kamers. Dit was nie groot genoeg nie en ons laaste oggend moes ons koud stort. Die matjie voor die stort was 'n swart rubber mat uit 'n voertuig gewees. Die foto's het baie mooi gelyk, maar ons is weg met ander indruk van die plek. Sal beslis nie weer terug kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loadshedding meestal en geen lampe of kerse.

Kamer was netjies en skoon. Nie gehou van twee enkelbeddens teen mekaar. Slaap ongemaklik. Loadshedding een hele nag tot volgende oggend ses uur. Geen lampe of kerse. Parkering onveilig. Ete in restaurant was van uitstekende gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Beste Karin,

Baie dankie vir die terugvoer en jul ondersteuning.

Die bed is veronderstel om 'n dubbelbed matrasbedekker oor te hê. As dit nie die geval was nie, dan vra ons om verskoning.

Jammer die ongerief met beurtkrag. Daar is wel lampies beskikbaar vir die kamers by die kantoor. Die krag was veronderstel om aan te gaan om 21:30, wat nie gebeur nie. Dit het eers om 06:00 die volgende oggend aangekom, wat ongewoon is.

Die bestuurder het tot 01:00 aan diens gebly terwyl hulle normaalweg om 22:00 van diens af gaan. Daar is wel kameras op die perseel en in 21 jaar het was daar nog nie probleme nie, waaroor ons dankbaar is.

Groete,
Willie Viljoen

VJ'S Guesthouse
Cecil P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Improvement needed in a lot of areas.

The following areas needs attention: Reception - I was just given a form to complete and given the keys to to our room. Had to find our way and no other information shared. I was a bit concerned about our safety. No gate or security to the parking area. I requested a double bed and not two single beds put side by side. Bedside lamps would be preferred instead of florescent light on headboard. Television outdated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback. Outside on the buildings, the numbers for the rooms are indicated as well as on the doors themselves. We will give attention to your request. We have an armed response and we have satellite TV cameras on the premises. All beds are covered with double bed protectors which keeps them from moving apart. We will be replacing the old television sets in the new year. Thank you

VJ'S Guesthouse
Lize S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Die linne is nie wit nie, maar was skoon. Die kamer was mooi groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephnie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stephnie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As 'n mens moet oorbly a.g.v. 'n troue of werk op die dorp - sal jy oorleef.

Badkamer se teelvloer is lewensgevaarlik glad, veral as jy met nat voete uit die stort klim. Die TV in ons kamer het glad nie gewerk nie - en dit nadat die eienaar ons met trots na sy nuwer kamers geskuif het wat 'groter' TV's het. Dit was steeds 'n baie klein, stokou TV-stel. Die area was stil met veilige parkering. Wimpy is stapafstand, net om die draai - VJ's is Sondae toe. Kamers is donkerig - venster kyk uit op ander 'n gebou. Daar was gratis WiFi wat wel gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Ons neem kennis van u waarneming, ons neem aanbevelings nie ligtelik op nie. Dankie vir u besoek. Ek noem net die volgende: Daar is 'n stortmatjie binne en buite die storte. Daar is ook n mat langs die beddens. Die TV was nie stukkend nie, maar de dekodeer het foutief geraak en dis die volgende oggend vervang na kamer inspeksie. Die gordyne is doelbewus donker van kleur sodat die gaste ook in die dag kan slaap. Ek bly op die perseel en my sel nommer is in die kamers beskikbaar indien enige van die gaste probleme ondervind. Die twee mans het heerlik saam my die "replay" van die Springbok wedstryd sit en kyk in die restaurant. Groete daar.

VJ'S Guesthouse
Derick A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick A

Behulpsame en vriendelike mense.

Baie vriendelike en behulpsame mense by VJ's. Die kamer was netjies en skoon. Enigste probleem was die Cocktail Bar se harde musiek wat ons wakker gehou het die Vrydagaand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Dankie Derick, vir die goeie terugvoer. Ek sal terugvoering gee aan die huurder van die Cocktail Lounge.

Willie Viljoen

VJ'S Guesthouse
Antoinette D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Was lekker rustig.

Plek skoon, netjies met aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.

Groete,
Willie Viljoen (Eienaar)

VJ'S Guesthouse
Annarine P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annarine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Vriendelike personeel, restaurant se kos was lekker teen bekostigbare pryse, ook lekker naby aan winkels, TV kort opgradering asook geen yskassie in die kamer nie, en die ander gaste het regdeur die nag geraas. Hulle moet dalk net strenger daarop wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feed back. We will take note of your recommendations.

VJ'S Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Het baie lekker gebly behalwe vir die mense langs ons wat half een aan deure geklop het op soek na haar boyfriend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena E
Saam met vriende

Altyd netjies en lekker kos in hul restaurant. Goed geleë vir sakebelange in Uitenhage en Despatch.

Ek en my dogter was daar ingeboek. Ongelukkig het die ontvangs ons nie daaraan herinner dat hulle ons ontbyt moes bespreek vir die volgende oggend nie. Na 'n lang pad is rus 'n mens se eerste prioriteit en kan hierdie reëling besoekers maklik ontgaan. Ons moes dus die volgende oggend verneem dat ons geen reëlings vir ontbyt getref het nie en die restaurant ons nie met ontbyt kan help nie. Ek stel voor dat besoekers in die vervolg oor hierdie reëling duidelik ingelig sal word met hul inboek by ontvangs. Die vorige aand se pizzas in die restaurant was uitstekend en kan aanbeveel word as die beste in Uitenhage en Despatch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Ek vra onverskoning vir die ontbyt aangeleentheid, Ek die eienaar sal dit aanspreek en regstel. Die personeel weet baie goed dat hulle die ekstra myl vir die kliënte moet loop. Al het u nie ontbyt bespreek nie, is daar geen rede dat hulle nie kon bedien het nie. Dit sou net bietjie langer geneem het

Willie viljoen
eienaar

VJ'S Guesthouse
Hanneli Z - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hanneli Z
Enkelreisiger

Nie regtig waarde vir geld.

Staff was nie baie entoesiasties nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline B
Enkelreisiger

Very basic, restaurant was closed and this was not mentioned when we booked. No fridge in room and the TV in the room is a joke.

No breakfast was available, although it is advertised to have a restaurant where you can have breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

VJ'S Guesthouse se terugvoer

Good afternoon,

The restaurant hours and closed days are on doors of the restaurant and reception, we were only closed over the Christmas weekend but there was a manager with staff on duty every day. The owner and the managers cell phone numbers are on the doors as well as in the rooms. No one phoned the manager to request breakfast which is what is required on public holidays and on Sundays.

Kind regards,
Samantha Lottering
Manager of VJ's Guesthouse

VJ'S Guesthouse
Helena E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helena E
Saam met vriende

Gerieflik en netjies.

Ek persoonlik hou van stilte, privaatheid, netheid en ligging. Die kos is ook uitstekend en die pryse goed. VJ's het alles. Voertuie parkeer egter in oop parkeerarea sonder ’n veiligheidswag. VJ's sal in die toekoms my permanente oornagblyplek wees in Uitenhage en omgewing. Ek beveel hulle sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Vriendelike diens en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWNmYWE1LTdmZTctNGYzMi04Yzg4LTg3ZGZhMGU1MmFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R635 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 32 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.757829224047 25.408143550158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem