Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VJ'S Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R635 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

VJ'S Guesthouse is in die prentjiemooi dorp, Uitenhage, aan die voet van die Winterhoekberge geleë. VJ'S Guesthouse bied luukse verblyf en 'n restaurant op die perseel wat volledig gelisensieerd is waar gaste ontbyt en aandete kan geniet.

Die gastehuis beskik oor 11 luukse kamers met en suite-badkamers en 3 selfsorg-suites met volledige badkamers. Die dekor is luuks en elke eenheid het sy eie privaat ingang, lugversorging, DStv, toegang tot die tuin en gratis parkeerplek.

VJ'S Guesthouse is 500 m vanaf die Uitenhage Sportsentrum wat doendinge soos, netbal, vlugbal, binnenshuise sokker, pluimbal, muurbal, tafeltennis, boks, karate, gimnastiek, "handball" en binnenshuise hokkie insluit. Die gastehuis is ook net 30 minute se ry van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe af.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die volgende in: Addo Olifantpark wat omtrent 'n uur se ry ver is, die Volkswagen Auto Pavillion wat fabriektoere bied, die Drostdy Museum en Nelson Mandela Wetenskap- en Tegnologiesentrum. Gaste kan ook die Element Spa, Uitenhage Gholfklub en Opulence Hair and Beauty Boutique besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 32 resensies vir VJ'S Guesthouse
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink VJ'S Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWNmYWE1LTdmZTctNGYzMi04Yzg4LTg3ZGZhMGU1MmFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R635 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 32 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.757829224047 25.408143550158