Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlakbult Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Vlakbult Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Isabel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevoorreg.

Baie lekker, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Great stay, neat room and perfect place for an overnight stay with a spectacular view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Naweek wegbreek saam met vriende.

Die gasvryheid, die karakter van die ou plaaswoning waarin ons gebly het, gekombineer met die uitgestrektheid van die plaaslewe was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil.

We had a wonderful stay at Vlakbult Guest Farm. We took a little walk up to a small sitting area behind the cottage where we could enjoy the view. It was beautifully peaceful and calm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly in die ruim eenheid. 'n Goeie oorstaanplek terug van die see af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfreda O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elfreda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Pragtige omgewing. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmarie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie K
Gesin met klein kinders

Heerlik oornag.

Ons het heerlik in die Honeymoon suite oorgebly. Baie gawe eienaars en al die geselsies oor hul besigheid - Hoogland Eteriese Olies - geniet. Ons seuntjie het die plaas en al sy bedrywighede geniet in die kort tydjie wat ons daar was. Heerlike aandete geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaashuis met asemrowende landskap.

Ons is vriendelik ontvang en die eienaars het ons baie welkom laat voel. Die aandete en ontbyt wat ons vooraf bestel het, was uitstekend. Die honeymoon suite was pragtig en die kamer was netjies. En die beste van alles was die asemrowende sonsondergang. Die wegbreek was rus vir die siel. Sal Vlakbult Guest Farm hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met tieners

Gashere gaan uit hul pad uit om jou verblyf besonders te maak.

Pragtige Huis dateer uit 1800s. Essensiële olies verbou en te koop in winkel op die werkende plaas met baie stap en fietsry paadjies in veilgheid. Omgewing het baie staproetes. Mosamane staproete moeilik, maar sterk aan te beveel. Teerpaaie na Clarens en Rosendal op plekke sleg, maar die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janke G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplek vir stadsjapies - rustig en stil.

Ek en Jeandre het heerlik gebly by Vlakbult Guest Farm. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Henry asook die honde op die werf. Ons het die mooiste sonsopkoms gesien en het snags die sterreruim bewonder asook die stilte. Ons het ook heerlike ontbyt geniet (teen ekstra koste) wat gemaak was deur Stacey. Ons kamer het presies gelyk soos op die foto's. Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring en ons sal enige dag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room had not been cleaned prior to our arrival. There were gecko droppings all over and I had to wash the bath out before I could use it.

We had a late lunch at the country club. There were deer there which made sitting outside pleasant. After waiting an hour and then checking on our order we were told that the order had not been placed so we cancelled it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met vriende

Pragtige ou plaashuis.

Die huis is netjies, skoon en baie goed ingerig met alles wat jy benodig. Dis heerlik om die hele huis vir jou groep te hê. Baie netjies. Gaan kyk gerus ook na die essensiële olies wat op die plaas geproduseer word - dis baie interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, hartlike ontvangs. Uitmuntende gashere!

Ons het ook op 'n essensiële-oliestoer gegaan en baie waardevolle inligting bekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, weg van die stadslewe.

Plek is netjies en die vrou van die gaste huis was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse ervaring.

Die ruim plaashuis met pragtige houtvloere en interessante historiese elemente was 'n goeie verassing. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die grondpad vanaf die hoofpad is nie mooi.

Ek moes met my Honda stadig op die kant van die pad ry, as ek normaal op die pad ry dan sleep die motor se onderkant op die grond oor al die klippe as gevolg van die middelman wat te hoog is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesly B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic experience.

Informative stay and loads of history on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indien jy van plaaslewe, ou huise en vriendelike honde hou is dit die plek vir jou.

Was gegroet deur 'n paar honde en die eienares. Huis is baie oud, en die vloere kraak, maar laat mens terugdink aan toe jy nog kind was. Ons het die hele huis vir onsself gehad so ons kon sonder vrees om ander te steur rondstap in die huis. Het self 'n dennebol vir die een hond gegooi en het dadelik vriende gemaak met die werf se honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie Trahms T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie Trahms T

Heerlik stil. Skoon.

Die mense was vriendelik. Vir ons stadsjapies was die stilte wonderlik en om dan die volgende oggend van die stoep af te kyk, was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester W
Gesin met klein kinders

Beautiful house.

Lovely house and we were lucky to have the house to ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het op kort kennisgewing daar aangekom en is baie vriendelik ontvang. Die krakende houtvloer bly ons by!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was neat. Good service.

Will always make use of Vlakbult Guest Farm! Just one request: a TV will be nice there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil omgewing.

Lekker geskiedkundige blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was heerlik!

Dis 'n pragtige our plaashuis met baie mooi kamers. Ons het regtig lekker geslaap. Die oom en tannie wat ons ontvang het is dierbaar en baie gasvry. Sal dit aan enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virginie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie D
Besigheidsreis

Amazing stay at this farm and the breakfast is delicious!

Will definitely come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony W
Enkelreisiger

Dit was baie lekker, skoon and baie rustig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Milda O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Milda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Vlakbult is baie eenvoudig, maar voldoende vir 'n aand of twee. Vir ouer mense sal ons nie die Honeymoon Suite aanbeveel nie, want daar is steil trappies na slaapkamer. Mooi uitsig. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zylie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylie J
Gesin met klein kinders

Uitstekend, klassiek, gerestoureerde, ou plaaswoning met baie geskiedenis.

Wonderlike ervaring om daar te oornag. Baie goed toegerus, skoon en netjies. Vriendelike en persoonlike ontvangs. Die geskiedenis van die plek is noemenswaardig. Ons beveel Vlakbult hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie interessant en histories.

Iets anders. Enigeen wat in geskiedenis belangstel sal die verblyf baie interessant vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Fasiliteite baie goed. Baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge I - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Heerlik gebly tydens die 3 Mountains kompetisie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Batseba L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batseba L
Saam met vriende

Enjoyed my stay and will definitely vist again.

Vlakbult was very clean and kitchen complete with cutlery and crockery. Quiet, a place to visit if you want peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was wonderlik. Baie dankie. Dalk net die volgende: Onder die beddens is daar redelik stof. Die padaanduidings en aanduidings op terrein nie altyd duidelik nie. Rook kan dalk op die stoep verbied word, want as die wind waai, waai die rook in die huis. Dit was regtig wonderlik en ons kan dit vir enigiemand van harte aanbeveel. Baie dankie aan die vriendelike Minnaars. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Baie rustig en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thapelo M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Guesthouse is about 3.6 km from town and easy to access. Very peaceful. The guesthouse is unique with lots of history behind it. We appreciate that Stacey and Henry waited for us until after midnight.

If you want value for money, this is one place you should not overlook. The house is well equipped to suit your needs. One point to improve on can be to register the location on google maps or send the GPS coordinates together with the confirmation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Baie aagenaam.

Sal vir seker weer by Vlakbult gaan oornag. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot ou plaashuis in perfekte toestand.

Henri en Stacy, julle is amazing. Hugo ook. Dankie vir die hulp met die kar. Perfekte plek vir 'n familie kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill B
Saam met vriende

Wonderful stay.

Beautiful historic house, warm welcome, lovely sunny lounge and all necessary crockery, etc supplied. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truna O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truna O
Saam met vriende

Vriendelike mense, skoon beddegoed, warm water, wynglase, al wat 'n reisiger nodig het.

Die huis is pragtig gerestoureer. Plankvloere kraak maar maak deel van oudheid. Heerlike stap op plaas en son op en ondergang is pragtig oor Vrystaat vlaktes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet out in the country, very clean, comfortable bed and pleasant hostess, would use again.

Nice and quiet out in the country, very clean, comfortable bed and pleasant hostess, would use again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi en rustig op die platteland, baie skoon, gemaklike bed en aangename gasvrou, sal weer hier bly.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rietha M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rietha M

Rustig en stil op die plaas.

Ons was 'n groep van 8 en het heerlik gebly in die groot plaashuis wat baie goed toegerus is. Die plaas bied rus en stilte en ons het baie lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie M
Saam met vriende

Aangenaam.

Hierdie Gaste Plaas het so die potensiaal om een van die bestemmings te wees. Ons verstaan dat die ontwikkeling 'n werk in proses is maar is daar tog sekere aspekte wat in plek moet wees en sonder uitermatige koste of moeite bereik kan word. Nieteenstaande my kommentaar sal ek weer daar oornag as ek in die omgewing is. 1. Aanwysings plaas toe is vaag en alhoewel ons nie verdwaal het nie was ons nie seker nie. Ek sou byvoorbeeld aandui "Neem grondpad oorkant Shell Garage met pad nommer". 2. Die ingang na die plaas is nie netjies nie. Ek verstaan dit is 'n werksplaas maar hou die een hek toe sodat net die motorhek oop is. 3. Ons is toevallig diereliefhebbers en het die teenwoordigheid van die honde ons nie gepla nie maar ek dink die "slagysters" veral van die groot hond moet gereeld verwyder word. 4. Ons verblyf was waarde vir geld en het ons skoon kamers met lekker beddens gehad en in die rooi kamer waar ek geslaap het meer as genoeg handdoeke ens. 5. Ek was egter effe verbaas dat ons kamers nie gediens was nie. 6. 'n Pamfletjie in kamers met presiese aanduidings na fasiliteite soos kitsbank, supermark, eetplekke ens. sal verblyf net makliker maak. 7. Alhoewel ons te vroeg opgedaag het was ons ontvangs gul en hartlik. 8. Die besienswaardighede op die plaas is van hoogstaande gehalte wat insluit: 'n Pragtige uitgelegte stap na die koppie agter die huis met 'n asemrowende uitsig; die ramskuur met sy gelatte vloer, nou gebruik as 'n winkel, is nie net uniek nie maar pragtig. Die uitsig is pragtig. 9. Ek besef 'n mens wil nie so 'n eiendom ontsier met elektriese drade, diefwering ens. nie maar gesien in die lig van wat tans op ons plase aan die gebeur is dink ek sekuriteit skiet ver tekort. Veral as jy stap en jy sien die elektriese omheinings om die ander plaashuis. Ek vertrou dat ons kommentaar nie as afbrekend beskou sal word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianna V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is nog op hierdie stadium te veel wat reggestel kan word. Baie interessante geskiedenis.

Geen gordyn in badkamer met gewone ruite. Toilet se linoleum-vloer is stukkend en deur sluit nie dig nie. Geen beskikbare klerekaste nie as gevolg van die feit dat dit gesluit was en nie deur die eienaars oopgemaak kon word nie omdat ander mense se goed daar gestoor word. Beddegoed van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlakbult Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die resensie, ons waardeer die kommentaar. Ons het die kas in die kamer reggestel, die sleutel gevind en die goed wat gestoor was uitgeskuif. So daar is nou 'n beskikbare kas in die kamer. Die toilet se vloer wat effens stukkend is, kom maar van jare terug af - met die gedagte dat ek eers hierdie jaar die gastehuis begin het so alles wat oor gedoen moet word, is in die proses om te gebeur. Aangename gaste, ons sal hul weer huisves.

Vlakbult Guest Farm
Henk K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras en kan dit sterk aanbeveel.

Ek kan die 'honeymoon suite' sterk aanbeveel, al is daar net 'n bad en nie 'n stort ook nie. Die privaat koppie waar ons buite ontbyt geëet het was uniek en 'n baie aangename ervaring. Die plek is mooi en goed toegerus. Baie rustig en ideaal vir 'n wegbreek. Ook ideaal om oor te slaap ongeag van wat jou na die dorpie toe bring. Sal enige tyd weer hier bly, selfs al is dit net vir 'n kuier met die eienaars. Henry en Stacey het ons soos spesiale eregaste ontvang en het seker gemaak alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlakbult Guest Farm se terugvoer

Baie oulike paartjie. Ons sal hul enige tyd weer huisves! Dankie vir die lekker kuier!

Vlakbult Guest Farm
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0abe86dd42952b0f894c8ac793c62c243ae645cd598158d57802ff29aacf6ea39cdf18819bfcd8ed7fa6f7e031ce8ef2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.88405 27.602926