Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Môreson Branderhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Walvisdraai 5, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Môreson Branderhuis is binne stapafstand van die swemstrand af. Dit is 'n dubbelverdieping met 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die skuifdeur lei na 'n groot stoep met 'n lekker braaiplek en 'n pragtige uitsig oor die see. Volledig-toegeruste kombuis vir selfsorg. DStv is beskikbaar. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer. Die onderste verdieping het 2 slaapkamers met onderskeidelik ‘n dubbelbed en die ander met 'n enkelbed en ‘n badkamer (stort en toilet). Die maksimum hoeveelheid gasters is 6 (slaapplek vir 6).

Vleesbaai is 'n rustige kusdorpie aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika met ‘n pragtige strand- en baai-uitsig. Die swemstrand is baie veilig vir swem en branderplankry. Die perfekte plek om te kom ontspan. Die plekkie bied rus vir die siel met ‘n heerlike strand en rotspaadjie vir wandelinge. Buite Vleesbaai is daar 'n grondpad wat lei na Fransmanshoek Natuurreservaat.

Vleesbaai staan bekend vir sy rotsagtige kus in die rigting van Fransmanshoek en sy oop sandstrand in die rigting van Boggomsbaai. Daar is ook uitstekende visvangplekke in die omgewing.

Inligting vir vakansiegangers:

Vleesbaai is hoofsaaklik 'n familiestrand. Daar is ‘n winkeltjie waar jy die basiese kruideniersware, vleis en sommige strandbenodighede kan aankoop. Daar is ook ‘n kerksaal waar kerkdienste op Sondae gehou word.
Vleesbaai is omhein en daar is ‘n sekuriteitshek met toegangsbeheer. Parkeerplek binne die omheinde gebied is uiters beperk vir persone wat nie eiendom daar besit nie. Voetgangers wat nie in Vleesbaai bly nie het vrye toegang na die strand van die ingangshek af.

Slaapplek

’n Bespreking by Môreson Branderhuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Walvisdraai 5, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Walvisdraai 5, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1NDI4ODkxLWQzYTItNDk3OS05Y2VlLTYzNjYxZGI5Zjg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7) 5 Walvis Draai Vleesbaai 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-14:00 17:00 -34.291264860518 21.911962851868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem