Vleesbaai Akkommodasie by Vleesbaai Strandhuis | LekkeSlaap
+21
+21

Vleesbaai Strandhuis

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 2, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Vleesbaai Strandhuis is 260 m vanaf die strand geleë en bied selfsorgverblyf aan 11 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers op die eerste verdieping en die grondverdieping. Van die kamers het lieflike see-uitsigte en deel 2 badkamers. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 2 van die ander kamers het elk 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Daar is 'n etenstafel en 'n toonbank. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die baai.

Vleesbaai bied verskeie doendinge soos visvang, voetslaan- en 4x4-roetes, die dorp verken of op die strand ontspan. Gaste kan toegang tot die dorp verkry via 'n veiligheidshek met 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Vleesbaai Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Driehoekstraat 2, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driehoekstraat 2, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCgZbRjgkGkcFEXmWWrZzY01WnG8InR5WwMpSktgRr7sm7Mi1p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 11) 2 Driehoek Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.289718259881 21.911415151698
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za