Vleesbaai Akkommodasie by Vleesbaai Strandhuis | LekkeSlaap
+16

Vleesbaai Strandhuis

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Vleesbaai Strandhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elize W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Gesin met tieners

Lekker naby die strand. Alle behoeftes vir vakansie word aangespreek! Dankie vir lekker konfyt!

Oulike woonstel - tog belangrik om te weet dis op boonste vloer bo-op ander eiendom. Binnebraai maar kan nie buite sit en braai of kuier nie. Woonstel baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Fantastiese kombuis toebehore en volledige DStv. Uitstekende waarde vir geld. Sal weer wil bespreek!

Vleesbaai Strandhuis's terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.

Vleesbaai Strandhuis
Koot P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot P
Gesin met tieners

Fantasties, volledig toegerus, mooi see-uitsig!

As gesin sê ons weereens baie, baie dankie dat ons in jul huis vakansie kon hou. Fantastiese plekkie en mooiste strand. Woonstel ten volle toegerus. Dan nog 'n gratis dag ook: 'n groot geskenk! Kersie op koek. Lekkerste strand en weer!

Vleesbaai Strandhuis's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit en ons is bly julle het lekker gebly en gekuier. Dankie dat julle die huis so netjies agtergelaat het.

Christie en Marlene

Vleesbaai Strandhuis
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elwelaan 6, Vleesbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg0BmFSeRuQPIOMBOGEkJ3kBhQIPMAmNG6MP4ATsAWz7YuZUwm1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 6 Elwe Avenue Vleesbaai 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.290986294155 21.912868469954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za