LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vleiroos Cottage | LekkeSlaap
+26

Vleiroos Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandberg Fynbosreservaat, Langs die R43, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vleiroos Cottage is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 in die Sandberg Fynbos Reservaat, 'n botaniese hotspot in die Suidelike Overberg.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer wat 'n bad het. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n buitestort met 'n uitsig oor die fynbos en is beskikbaar vir gebruik. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatgasstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Middagetes en aandetes kan vooraf by ontvangs gereël word.

Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n snoesige kaggel het, en lei na 'n beskutte stoep met braaigeriewe. Let wel dat die kothuis nie 'n TV of Internet het nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste kan in die dam afkoel, die plaas te voet verken of op 'n 2-uur lange Fynbos-safari gaan, of deelneem in die 10,5 km Pelrgrimsroete wat al die pad na Elim strek. Vleiroos Cottage is 6 km vanaf Elim en 12 km vanaf Baardskeerdersbos en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, doendinge en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Vleiroos Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Vleiroos Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sandberg Fynbosreservaat, Langs die R43, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vleiroos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandberg Fynbosreservaat, Langs die R43, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABhsBD4wGHG8yj0w4zI2x0zgr8BILt6S0j4EWb0f3EbXqRgtriH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Sandberg Fynbos Reserve Off the R43 7271 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.577600827125 19.693307697247
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!