Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Vlettershof Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerrit R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit R
Enkelreisiger

Beste WiFi ooit! Goeie bestuur en effektief.

Dit was 'n lekker oorslaap vir 'n sakereis en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ammerentia H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammerentia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Goeie diens en netheid was hoog waardeer!

Dit was presies waarvoor ons gesoek het. Gemaklik, rustig, netheid spreek boekdele; beslis gevoel soos 2de huis. Sal beslis weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay for an overnight road trip.

Lovely property, friendly owner, neat comfortable rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en privaat.

Slegs een nag, maar lekker gebly. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n gem.

Wat 'n wonderlike plekkie. Die sekuriteit, die diens, die akkommodasie was fantasties. Ons het laat van die troue afgekom, maar so veilig gevoel. Alles was netjies. Sal definitief die plek aanbeveel vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Domonique W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Domonique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag bestemming.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en gasvry.

Baie lekker gebly. Uitstekende diens, die plek is baie netjies. Ons sou maklik daar kon bly vir 'n week! 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Gesin met tieners

Familie kuier genot!

Baie oulike plek. Ons het die hele gastehuis bespreek vir 'n familiebyeenkoms en ons was hartlik verwelkom. Oom het uit sy pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons benodig. Ons beveel die Vlettershof definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalm.

Rustig en mooi! Die gasheer en gasvrou was verwelkomend, maar ou Jack, die Jack Russell, het die vertoning gesteel. Sal weer terug gaan enige tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies, veilig.

Baie vriendelik ontvang en gasheer het moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M
Besigheidsreis

Kort maar aangenaam.

Lekker rustige plek met vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is goed geprys, netjies na omgesien en die eienaar is op sy pos.

Ons het in Vlettershof Guest House lekker gebly. Die plek word mooi na omgesien en dit is goeie waarde vir geld. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Enkelreisiger

Rus en Vrede in 'n mooi dorp.

Van hier af kan jy die area baie lekker verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Ons was ongelukkig slegs een aand daar na 'n troue in die omgewing, maar het heerlik geslaap. Vriendelike gasheer en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodi A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi A
Saam met vriende

Nice and convenient and hosts were very welcoming.

Nice home away from home feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Saam met vriende

Pragtige, netjiese eenhede!

Wonderlike egpaar-eienaars wat 'n pragtige gastehuis verhuur aan mense wat 'n stil en skoon wegbreek soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suitable for overnight.

Piet welcomed us into his home and made sure we were comfortable. Whilst we found this room over-priced, it met our needs for an overnight whilst travelling further.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Su-mari H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, simple.

Loved our stay, it was everything we needed. Very comfortable and good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf in die hartjie van Robertson.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Vlettershof Guest House
Etienne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Enkelreisiger

Goed.

Oulik en veilig. Vriendelike ontvangs. Beligting tydens beurtkrag. Lekker warm stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lubabalo M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lubabalo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time there,we enjoyed our stay.

I would recommend their place to my friends and colleagues.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Baie oulike, netjiese plekkie.

Die oom en tannie is verskriklik oulik en baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is mooi skoon en baie netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier. Julle sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clearesa L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clearesa L
Saam met vriende

Pragtig.

Dit is 'n baie mooi plekkie en veilig, ook vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Saam met vriende

Sien sterre.

Baie gerieflike akkommodasie en vriendelik ontvang deur die eienaars. Ekstra komberse is vir almal uitgedeel om seker te maak dat niemand koud gaan kry nie. Lekker groot erf en veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. 'n Helderder gloeilamp in die badkamer sal baie help. 'n Ekstra spieël in die kamer. Teesakkies seblief.

Netjiese kamer in 'n baie netjiese omgewing. Stil en rustig. Uitstekende wifi. Oral meer beligting seblief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa D
Saam met vriende

Lekker snoesig!

Ons het laat gearriveer en dit was bitter koud maar Oom Piet was reg vir ons en was so oulik om die verwarmer klaar aan te sit in die kamer. So toe ons instap toe is dit 'n heerlike, warm kamer met snoesige beddegoed en komberse wat ons begroet. Als daar wat nodig is. Ons het vreeslik lekker gekuier en wens dit was nie net vir een aand nie. Baie dankie. En drukkie vir Jack. Die bonus op die kamer. Die oulikste, stertswaaiende, oopbekgesiggie wat kom môre sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K
Gesin met klein kinders

Baie lekker, gemaklik en skoon.

Netjies, skoon en gemaklik. Baie behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar is baie vriendelik en kamers was baie netjies. Het baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons gesoek het vir lekker gemaklike oornag blyplek.

Lekker gemaklike ontvangs vanaf die eienaar. Parkeer onder groot koelteboom en word dadelik gaan wys waar ons tuis gaan in 'n netjiese, interessante solderkamer met alles wat nodig is vir ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir persone wat rustigheid verkies!

Baie dankie vir vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tequila H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tequila H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jack (the Jack Russell) is an absolute delight. Total heart-stealer!

Spacious yard and benches, very calm environment. Only peev was that the microwave is in the hallway, crockery and cutlery isn't provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joa W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W
Saam met vriende

Heerlike privaat en netjiese plekkie.

Ons was 5 persone wat hier oorgebly het. Die kamers was skoon en baie gerieflik! Ons is baie vriendelik ontvang en geen moeite is ontsien om ons welkom te laat voel nie. Dit is een van die min gastehuise waar genoeg koffie, suiker en tee uitgesit word. Dankie daarvoor! Ons is die volgende oggend bederf met 'n heerlike ontbyt. Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Lekker om dit te hoor. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Vlettershof Guest House
Ruan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag tuiste weg van die huis.

Baie gasvrye eienaars, ons het al 3 keer hier oorgeslaap en sal beslis weer as ons weer in Robertson kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Ons is onmiddellik baie welkom laat voel. Die ruimlike kamer en geriewe was pynlik skoon en netjies. Gasvryheid word hoog geplaas op jou verblyf! Die rustigheid het ons oorweldig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie B
Enkelreisiger

Aangenaam, gerieflik.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carme S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carme S
Saam met vriende

Heerlike gastehuis.

Ons het heerlik gekuier, eienaars het uit hul pad gegaan om ons kuier lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy - Jon W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andy - Jon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig.

Baie netjiese gastehuis, mens voel veilig as jy daar aankom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia E
Saam met vriende

Netjies en goeie waarde vir geld.

Die gasheer en gasvrou is baie aangename mense, die verblyf was netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Netjies, perfek vir ons groep van 8.

Vriendelike gashere en het ons gehelp met enige iets wat ons nodig gehad het. Niks om verder by te las nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë verblyf, perfek vir oornag of 'n naweekwegbreek. Tweede keer besoek en sal beslis weer terug wees.

Baie vriendelike gashere. Netjies verbly, baie sentraal geleë en goeie waarde vir geld. Was hier vir die tweede keer en net so gelukkig met die verblyf as die eerste keer. Sal beslis terug keer as ek weer in Robertson verblyf soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid!

Die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Bespreek gerus vir die ontbyt, dis heerlik! Baie goeie internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf by Piet en Sanet-hulle.

Goed ingerigte kamer aan straatkant. Lekker stil en donker snags met geen skerp buiteligte nie. Lang gerieflike bed en puik beddegoed. Als was lekker. TV kanale goed en WiFi uitstekend. Kort miskien net 'n lampie of lig bokant die tafel om met rekenaar te werk of te sit en lees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en natuur-vriendelik.

Dit is een van ons beste wegbreekvakansies tot op datum. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig met enige probleme. Geleë in die onderkant van die dorp so baie stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules P
Saam met vriende

10/10.

Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en fantastiese gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie,
Kom asb. weer.
Groete,
Piuet & Sanet

Vlettershof Guest House
Ruan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verbly, met baie vriendelike verwelkoming. Beslis goeie verblyfopsie.

Baie goeie waarde vir geld verblyfopsie, met eienaars wat baie vriendelik en behulpsaam was. Baie netjies en mooi. Sal vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurice T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was mooi skoon en gerieflik.

Die eienaar het selfs vir my en my vrou ons eie braaiplekkie gereed gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Goeie dag Maurice,

Baie dankie. Kom weer !

Vlettershof Guest House
Janine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het dit nou verskriklik geniet. Skoon en mooi. Ons sal beslis weer by Vlettershof bespreek wanneer ons weer na Robertson reis. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Baie gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Ek en my dogter het baie lekker hier oorgeslaap. Die gastehuis is pragtig en baie keurig ingerig, met veilige parkering. Ons is hartlik ontvang deur Piet en Sanette wat alles in hulle vermoëns gedoen het om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal vir seker weer van Vlettershof gebruik maak, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Piet en Sanet Low

Vlettershof Guest House
Michele M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Die gastehuis is veilig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Dankie vir die besoek, Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Pieter & Sanet

Vlettershof Guest House
Shandre G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel dadelik welkom.

Dit was seker een van die vriendelikste ontvangs wat ons nog ontvang het. Dit is baie netjies en vreeslik gerieflik vir 'n vinnige oornag. Wat 'n oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vlettershof Guest House se terugvoer

Baie dankie. Sal julle graag weer wil ontvang.
Groete,
Pieter en Sanet

Vlettershof Guest House
Anlika J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anlika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Voel tuis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325d76b3df92c564d6299ce64c149c147f8d040ab777b155dee0660a0b0b38c2eae316c88f5d8118fde543c3ea549cacb83a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635