Vlettershof Guest House
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die dorpskern met verskeie winkels en restaurante is.
Gerieflike verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers. Die eenhede sluit in die Jacaranda-kamer, die Freylinia-kamer, die Oregon-kamer, die Lourier-kothuis en die Dassieshoek-solder in. Alle kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n waaier en verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax in.
Daar is 'n groot agterplaas met braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n heining.
Robertson bied wynlandgoedere, die Robertson kunsgalery, olyf- en olieproe, restaurante, koffiewinkels, Robertson plaasmark en die Klipdrift Distellery.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Vlettershof Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom